Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakansie Huis by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karin B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike vakansie! Waarde vir geld! Ons het heerlik gekuier by Vakansie Huis by die See! Dit was die perfekte ligging naby die see en die huis self was groot genoeg vir 6 volwassenes. Die gasvrou was so behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Die huis is ingerig met elke denkbare gerief. Ons sal definitief weer daar wil kuier in die toekoms. Bettysbaai sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Vakansie Huis by die See
Baie dankie Karin! Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê en julle sal altyd welkom wees om weer by ons te bly in die toekoms.

Janet R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absolutely marvellous. The house is very well set up. We had a really special holiday for 3 generations: Granny and Grandad, daughters from Cape Town and Joburg with husband and baby. We all relaxed and enjoyed our time together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Vakansie Huis by die See
Thank you very much, Janet. It was an absolute pleasure to host your family of three generations. You were perfect guests and will always be more than welcome to stay with us again in the future.

Zara V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

The house was very spacious. It was clean and well kept. The house had everything (for example, crockery and cutlery for all occasions). The location of the house was nice as it was a short walk from the beach. It is nice and quiet in the area. All in all, it was a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Vakansie Huis by die See
Thank you Zara. It was a pleasure to host you and you were wonderful guests.

Marsia R
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Stilte, skoon, privaat, rus, afskakel, stoepbraai, naby aan die strand, boekleesbank. Ek en 3 groter kinders (tussen 29 en 38) het heerlik gebly. Die plekkie was silwerskoon, goed toegerus en met die groot stoep 'n reuse aanwins selfs toe die wind dae lank gewaai het. Dit is veilig, werklik loopafstand van die strand en ons het gebruik gemaak van al die 'trails' in die omgewing. Dit is stil, afgesluit van bure met uitsig op 'n groot berg, die mooiste sonsondergange. Die aparte woonstel onder was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gillian H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Fantastic location. Wonderful house with amazing facilities. Absolutely lovely house with every amenity needed for a large group of people and within walking distance of Silversands beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Vakansie Huis by die See
Thank you very much, Gill. It was a pleasure to host you and your family.

Guy L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

A wonderful and relaxing stay. Perfect location - close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Vakansie Huis by die See
Thank you Guy. Glad you enjoyed the stay. It is always a pleasure to host you.

Guy L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Relaxing holiday. Wonderful accommodation. My family has stayed in Betty's Bay many times before, but this house is by far our favourite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley O
Kort verblyf
4.4
Feb 2022

It would have been nice to be told in advance that the dishwasher was out of order. Washing 3 sets of dishes for 6 people puts a damper on the vacation feel. House is great for 2 sets of guests staying together, but each having their own separate space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Beslis 'n aanbeveling! Baie netjies, en sowaar waarde vir jou geld. Die dame van die huis is ook baie vriendelik en altyd daar om 'n vragie te antwoord (via e-pos). Dankie Karin, ons het beslis die huis geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole-ashley J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Satisfaction to the maximum. Wow I can't explain how much we loved the house and the whole setup of it. Everything we needed was there to make our stay as comfortable as possible. We loved every bit of the Vakansie Huis by die See.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovers Walk 2093, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJfeiWCyaPiNlGRdBu6mj3kTQxYscK4rG1w8pufTlRCZxCkDwzc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 2093 Lovers Walk Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367807074553 18.877216095909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang