Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val de Vine

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Val de Vine
Netheid
4.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Ian S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Been here before and will come back again.

Friendly staff and great venue.

Ruan N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N

I highly recommend Val De Vine for anyone looking for a tranquil and luxurious getaway.

I recently had the pleasure of staying at Val De Vine, and it exceeded all my expectations! The accommodations were impeccable – clean, comfortable, and beautifully decorated. The location is perfect, offering a serene escape while still being conveniently close to local attractions. The surrounding vineyards provided a picturesque backdrop, making every moment special. The staff were incredibly friendly and attentive, always ready to assist with a smile. The attention to detail in every aspect of the stay was evident, from the luxurious linens to the well-appointed amenities. I highly recommend Val De Vine to anyone looking for a tranquil and luxurious getaway. I can’t wait to return!

Riaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Puik!

Alles was uit die boonste rakke!

Setebe M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Setebe M

My stay was pleasant.

See stars.

Nomthandazopearl P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazopearl P

Very friendly staff, from admin, restaurant kitchen, and general staff.

My stay was awesome.

André V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André V

Baie netjies verblyf en goeie ontbyt.

Baie lekker verblyf. Die ontbytarea in die winter is net onsiglik koud.

Kgopishoeric M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kgopishoeric M

The room rate is very expensive for what you get.

The stay was okay but the room was not what was expected.

Suzaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Suzaan S

Die foto's gee 'n wanindruk van die verblyf.

Mens kry die idee dat jy 'n kamer in 'n hotel by 'n swembad gaan hê, maar dis 'n kamer in 'n huis wat jy met ander gaste deel. Dit voel vir my dit was nie duidelik aan ons gekommunikeer nie. Die toilet was nie behoorlik skoon gemaak nie, dit was baie teleurstellend. Vir die prys wat ons betaal het, het ons meer verwag.

Jesslene H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesslene H

1 night for 2 students.

Loved the brown Labrador️.

Ronel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

We had a lovely stay.

The restaurant had a cosy atmosphere and the menu was extensive, yet affordable. Our accommodation was very comfortable. Due to no fault of the hostess, Kim, we had trouble with water pressure and were unable to shower but Kim went the extra mile and beyond to make up for this inconvenience. We will stay at Val de Vine again.

Kobus M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Pragtige plek met skoon en mooi kamers. Sal graag weer daar bly.

Daar is een groot probleem. Die toegangsdeur na die slaapkamers moet gesluit word vir nie-inwonende gaste. Ek het 10 uur gaan probeer slaap, maar die mense wat daar gekuier het tot 12 uur toe het so geraas en het op- en afgeloop in die gang wat kraak en so hard gepraat dat ek baie min geslaap het.

Valerie J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie J

Was 'n netjiese, skoon kamer met uitstekende geriewe.

Het wel gesukkel om die kamerdeur van binne te sluit, maar ek het dit nie aangemeld nie. Die stort se uitlaat was verstop. Ek het dit 23:00 aangemeld en binne minute was daar iemand wat dit kom herstel het.

Val de Vine se terugvoer

Thank you so much for your input, it is of so much value to us as a Guest House, and appreciate you pointing out any problems that we have not foreseen.

We hope that we will have you as guests again.

Kind regards,
Kim

Val de Vine
Craig V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Craig V

Wonderful.

Beautiful and freindly. Couldn't use the TV, not your normal satellite TV.

Cisca B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cisca B

Bietjie beknop.

Die foto's is 'n bietjie misleidend. Kamer is baie mooi netjies, maar redelik knap. Die kamer sou ek sê, is ook op 'n slegte plek geplaas, agter die kombuis by die werkers se woon of werksarea. Die plekkie het ten minste geen loadshedding.

Abigail A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Abigail A

The whole stay was uncomfortable.

The stay was very uncomfortable. The lady in charge gave my partner an ugly look when he arrived and she didn't even apologise after I told the porter. She seemed more annoyed. The porter or guy that assisted us during our stay wasn't really helpful, took his own time to assist till the next day. We stayed there for 3 nights.

Liza N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liza N

Mooi restaurant area maar baie plek baie klein.

Kamer was baie klein en bedompig vir wat mens betaal. Area van kamer is waar almal rook as jy na die restuarant area wil loop en vir 'n swanger vrou was dit baie ongemaklik om verby die rook area te moet loop. Die krag was die Maandag omtrent heeldag af wat dit moeilik maak vir 'n besigheid trip.

Marie-louise F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise F

Ons het die verblyf geniet en ontbyt was heerlik, ons het net nie altyd welkom gevoel nie.

Ons het die verbyf geniet, maar die volgende kort aandag: Gasvryheid/verwelkoming van gaste. Maak seker wat is die reëling met gaste vir ontbyt byvoorbeeld is die ontbyt ingesluit by die bespreking of nie. Dit is onaangenaam om elke oggend gekonfronteer te word met dieselfde vraag met die nuwe personeel aan diens vir die dag, en voor ander gaste. Opgradering van handdoeke.

Val de Vine se terugvoer

Thank you for your comments and the Val de Vine team make every attempt to make our guests feel welcome and comfortable. We are fairly new and appreciate every and all input from our guests in order to make their next experience with us even more memorable.

Val de Vine
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, Stand-pad, R44, 7 km vanaf Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23cf0e683818835d937f272fc1a22ae36a5d53a37be3824a7519477a77ba5e6802862f8be974ba0767571f7ca3c6e451a7f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Drie Lande Farm Stand Road, R44 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.983250696363 18.83549532209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang