Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val du Charron Coach House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Val du Charron Coach House
Netheid
2.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Kenny S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kenny S

2-ster experience.

Kamer en buite-area was nie skoon nie. Swembad-area was vol stompies en as van vorige gaste of gaste langsaan. Gaste langsaan het 24 uur gerook. Lugversorger het gelek en tergvoering was hulle kan dit nie nou regmaak nie. Sambreel was stukkend. Al die sambrele by Grill-room was ook stukkend. Personeel was algemeen behulpsaam.

Wilhelm C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm C

Great.

Baie great.

Hans D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans D

Uitstekende fasiliteit wat swak onderhou word.

Great fasiliteit wat swak onderhou word. Stortuitloop was verstop. Kasdeur skarnier was af. Bruin vlekke in toilet. Aircon raas en rattle sodat jy nie kan slaap. Bed te kort vir enigeen oor 6 vt om te kan slaap. Krake in muur by kameringang. Skuifdeur na swembad sukkel om oop te maak. Omgewing bitter onnet, bv. kelder op die lodge se voorstoep. Kos was niks beter as 2-ster. So vir diens, onderhoud kry hulle 'n 3-ster en netheid 'n 1.

Vanaf
Vanaf R4 628
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 628
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1MmU3MGU1LWY0MWItNGFlYi05N2FmLTQ3NDgxMTg3ZDk0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 628 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Bovlei Road Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.624429100719 19.047557115555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang