Val du Charron Coach House
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Nov 2024 tot 15 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 611R4 959 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doendinge aan die Weskus.
Akkommodasie by Val du Charron Coach House bestaan uit 3 suites wat ruim en elegant is. Dié slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en spa-bad. Al die suites bevat geriewe soos lugversorging en gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n komplimentêre kroegie met tee- en koffiemaakgeriewe en ander gerieflike luukshede.
'n Vol Engelse ontbyt word voorgesit en ander smullekker maaltye word op versoek in jou kamer of in die wynproekamer bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad en spa waar gaste kan ontspan en bied keldertoere met wyn- en olyfproe op die perseel. Daar is 'n uitstekende konferensie-venue op die perseel vir sakereisigers met plek vir 100 afgevaardigdes en meer gaste vir sosiale funksies en troues.
Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Val du Charron Coach House is in die hartjie van die Wynlande en is perfek as jy Roete 62 wil verken en daguitstappies wil onderneem na die Weskus, Ceres en Riebeeck-Kasteel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Val du Charron Coach House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang