Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Shaun W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker maar personeel moet ander verblyf op die perseel kry. Die personeel is so vriendelik en baie bekwaam in hulle take. Die kos by die 2 restaurante is baie lekker. Die enigste probleem wat ek het is dat iemand in die kamer langs ons het so vanaf 1 uur die TV aangesit en die klank was hard. Ek het 2 uur die na-ure nommer gebel. Niemand het geantwoord nie maar onmiddelik was die TV afgesit. Ek vermoed dit is van die nagskof personeel wat daar kom bly het, want voor 7 uur die oggend was daar weer kaste oop en toe gemaak en daarna weer skielike stilte. So ons het nie 'n goeie nagrus gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Gasvry en behulpsaam. Ons sien jle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Brendan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker. Great venue. Great food and wine. Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia A
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Heerlik. Vir seker, die omgewing is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andra B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Heerlik en aan te bevele. Die uitsig is pragtig en die restaurante waar 'n mens kan eet, is baie gemaklik. Die kamers is baie mooi, netjies, en ons hou daarvan dat daar regte koffie in die kamer was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes H
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Baie geniet. Pragtige ligging, puik diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vaughan G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Dissapointing. Not good value for money. The shower was dirty with mould. At night, you have to walk far to access the rooms from the parking. The pool was green and slimy. Breakfast was less than average. The view and room were comfortable but not worth R2500?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Taro L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die mooiste en lekkerste verblyf. Dit was heerlik. Vanaf ons daar aangekom het was ons goed hanteer en die staff is baie gaaf en hulpvaardig. Almal loop met 'n glimlag. Hulle het selfs aangebied om ons tasse kamer toe te dra. Die uitsig is asemrowend en ek kan nie vir beter vra nie. Ek kan nie wag om weer by julle te kom kuier nie. Dankie vir alles. Julle hanteer regtig jul gaste soos "royalty".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gg D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantasties. Baie rustig in die natuur. Wat 'n heerlike kort wegbreek. Alles is so rustig en gesellig. Die kaggelvuur is beslis 'n bonus. Heerlike goedvoorbereide kos. Beslis `n moet om daar te gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olet J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ongelooflike lekker wyn en kos! Wonderlike verblyf met 'n pragtige uitsig op die Wellington vallei. Kos en wyn is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 603
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 603
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f439cd8582f001d851c0f347ddd1e94fa4c227a0e92e5063749ac3295d6cad8b6b7ee6392d970d426a1a9e278e81a965474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 603 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang