Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 603 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die hartjie van die Wynlande, Val du Charron Wine & Leisure Estate is 'n rustige ontsnapping op 'n werkende wingerd, net 10 minute vanaf Wellington en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

VDC bied 4-ster-verblyf, 2 uitnodigende restaurante en 'n stukkie Suid-Afrikaanse wynmaakkultuur. Die landgoed van 42 hektaar spog met wingerde, olyfboorde en 'n kelder van 400 ton wat keurige wyne produseer.

Die Gastehuis beskik oor 19 ruim kamers wat met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens ingerig is, en beskik oor en suite-badkamers met storte en asemrowende uitsigte oor wingerde, tuine of Hawekwaberge. 'n Heerlike ontbyt met à la carte-opsies is ingesluit.

Vir avontuur kan gaste die Wildevarkroetes verken deur te voetslaan of fietsry, vanaf Pizza Vista. As die roetes nie vir jou is nie, gryp 'n boek en 'n glasie koud en ontspan langs die swembad.

Wyn-entoesiaste kan by die wynproelokaal inloer en 'n proesessie saam met een van die kundige personeellede bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Shaun W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker maar personeel moet ander verblyf op die perseel kry. Die personeel is so vriendelik en baie bekwaam in hulle take. Die kos by die 2 restaurant...
Sien meer
Jul 2024
Karen O
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. ...
Sien meer
Jan 2024
Jan Brendan W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Great venue. Great food and wine. Lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Taro L
Saam met lewensmaat
5.0
Die mooiste en lekkerste verblyf. Dit was heerlik. Vanaf ons daar aangekom het was ons goed hanteer en die staff is baie gaaf en hulpvaardig. Almal lo...
Sien meer
Jul 2023
Gg D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie rustig in die natuur. Wat 'n heerlike kort wegbreek. Alles is so rustig en gesellig. Die kaggelvuur is beslis 'n bonus. Heerlike goed...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Val du Charron Wine & Leisure Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 603
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 603
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f439cd8582f001d851c0f347ddd1e94fa4c227a0e92e5063749ac3295d6cad8b6b7ee6392d970d426a1a9e278e81a965474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 603 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang