Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 904 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Val du Charron Wine & Leisure Estate is in die hartjie van die wynlande op 'n wingerdplaas geleë, net 10 minute vanaf Wellington en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

4-ster-verblyf word gebeid en daar is ook 2 restaurante en 'n Suid-Afrikaanse wynmaak-ervaring op die perseel. Moenie die wynproe en wynkelder-toer misloop nie. Dié landgoed strek oor 42 hektaar en spog met wingerd, olyfboorde en 'n kelder van 400 ton, waar keurige wyn geproduseer word.

Die gastehuis beskik oor 21 ruim kamers met 'n 4 ster-gradering en koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, asook en suite-badkamers met storte en uitsigte oor die wingerd, tuin of op die Hawekwaberge. 'n Heerlike buffet-ontbyt is ingesluit.

Avontuurlustige gaste kan die Wildevarkroetes te voet of met 'n fiets vanaf Pizza Vista verken. Daar is ook 'n swembad waar gaste kan afkoel.

Wyn-entoesiaste kan by die wynproelokaal inloer en 'n proe-sessie saam met een van die kundige personeellede bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shaun W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker maar personeel moet ander verblyf op die perseel kry. Die personeel is so vriendelik en baie bekwaam in hulle take. Die kos by die 2 restaurant...
Sien meer
Jul 2024
Karen O
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. ...
Sien meer
Jan 2024
Jan Brendan W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Great venue. Great food and wine. Lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Taro L
Saam met lewensmaat
5.0
Die mooiste en lekkerste verblyf. Dit was heerlik. Vanaf ons daar aangekom het was ons goed hanteer en die staff is baie gaaf en hulpvaardig. Almal lo...
Sien meer
Jul 2023
Gg D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie rustig in die natuur. Wat 'n heerlike kort wegbreek. Alles is so rustig en gesellig. Die kaggelvuur is beslis 'n bonus. Heerlike goed...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Val du Charron Wine & Leisure Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 904
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 904
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a61f0fb106db0dd4a8b6e76a61f356e26ea73f8d01429bdf4c75b62cda5c39355bc3bc4a5f2832648e3ad50e79420b31605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 904 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang