Val du Charron Wine & Leisure Estate
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Nov 2024 tot 15 Des 2024.
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 718R2 789 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Val du Charron Wine & Leisure Estate is in die hartjie van die wynlande op 'n wingerdplaas geleë, net 10 minute vanaf Wellington en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad.
4-ster-verblyf word gebeid en daar is ook 2 restaurante en 'n Suid-Afrikaanse wynmaak-ervaring op die perseel. Moenie die wynproe en wynkelder-toer misloop nie. Dié landgoed strek oor 42 hektaar en spog met wingerd, olyfboorde en 'n kelder van 400 ton, waar keurige wyn geproduseer word.
Die gastehuis beskik oor 21 ruim kamers met 'n 4 ster-gradering en koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, asook en suite-badkamers met storte en uitsigte oor die wingerd, tuin of op die Hawekwaberge. 'n Heerlike buffet-ontbyt is ingesluit.
Avontuurlustige gaste kan die Wildevarkroetes te voet of met 'n fiets vanaf Pizza Vista verken. Daar is ook 'n swembad waar gaste kan afkoel.
Wyn-entoesiaste kan by die wynproelokaal inloer en 'n proe-sessie saam met een van die kundige personeellede bespreek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Val du Charron Wine & Leisure Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bovlei Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang