Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val Mor Farm

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-weg 35, Dal Josefat, Paarl, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Val Mor Farm bied gerieflike, bekostigbare en gehalteverblyf in die Paarl. Paarl is 'n prentjiemooi dorpie in die Kaapse Wynlande en is vir sy skilderagtige plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, nuwerwetse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteverbouing-erfenis bekend.

Die gastehuis bied verblyf in 6 eenhede en elke eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 van die eenhede het 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer en die ander eenhede het koningingrootte-beddens in die tweede slaapkamer. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n platskerm-TV sodat gaste by hul eie Netflix-rekening kan inteken. Elke eenheid het sy eie sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Glasdeure lei na 'n lieflike stoep met 'n swembad, ingeboude braai-area en 'n boma-vuurput. Hiér kan gaste die uistig op die berge en Paarl-rots in die verte geniet.

Hierdie verblyf het omsetters en sonpanele wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien. Val Mor Farm is naby verskeie winkelsentrums, wynplase, restaurante en staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kleinbosch-weg 35, Dal Josefat, Paarl, 7655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 100
R2 100 R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-weg 35, Dal Josefat, Paarl, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125872719e8e0683a9619311b88eabd8ae2f163a822d5dbd32b652ddf1f7aa5ac955a8b7fbd141d22301fea08053d10431e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 35 Kleinbosch Road Dal Josefat 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6929605 19.0234359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang