Vale2Vaal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marilyn B - Mei 2024
Algehele gradering
Ons kuier was 'n belewenis wat ons nie sal vergeet nie.
Johan W - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker kuier op Vaalrivier.
Vale2Vaal se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, Johan. Ons hoop om jou groep weer te sien.
Nadia D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met baie bome en 'n mooi uitsig op die rivier.
Vale2Vaal se terugvoer
Hi Nadia
Dankie vir jou mooi woorde.
Ons sien uit om julle weer hier te sien.
Groete
Dianne en Freddie
Kevin D - Aug 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Jason P - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Dan W - Aug 2022
Algehele gradering
Thank you Dianne and Freddie for making our stay memorable.
Madelaine V - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Vale2Vaal se terugvoer
Hi Madeline. Thanks for your review. You were great guests to host and we would love to see you again
Jeanette P - Jun 2022
Algehele gradering
Great family stay.
Elize B - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Annelien V - Okt 2022
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Vale2Vaal se terugvoer
Dankie vir die resensie, Annelien. Julle groep was so 'n fun klomp mense. Ons hoop om julle weer te sien.
Nina E - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and pleasant stay. The rooms are spacious and comfortable and the hosts have paid special attention to the finer details.
Vale2Vaal se terugvoer
Thank you Nina. You and your family were a wonderful group to host. We look forward to seeing you again.
Liezel V - Des 2021
Algehele gradering
Amazing weekend with great hosts and beautiful views! Would definitely recommend it to anyone!
Vale2Vaal se terugvoer
Hi Liezel, thank you for the perfect score. I am so glad you enjoyed yourselves. We look forward to seeing you again.
Charleen L - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasmagories. Alles was perfek. Pragtig.
Vale2Vaal se terugvoer
Baie dankie Charleen. Julle was awesome gaste.
Vicki C - Okt 2021
Algehele gradering
Groot familiebyeenkoms.
Lees meerVale2Vaal se terugvoer
Hi Vicki
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was regtig baie vriendelik en maklike gaste. Ons hoop om julle weer te sien!
Dianne
Lucindi M - Sep 2021
Algehele gradering
Regtig baie lekker!
Vale2Vaal se terugvoer
Bly dat julle lekker gekuier het.
Ons hoop om julle weer te sien.
Celest B - Aug 2021
Algehele gradering
5 ster.
Darryn W - Feb 2021
Algehele gradering
Enjoyed every second.
Vale2Vaal se terugvoer
Thank you for the review, Darryn.
Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Dianne
Miempie C - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het 'n baie lekker familiekuier gehad.
Retha G - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim, goed ingerig en 'n uitstekende proposisie vir 'n naweek se saamkuier.
Erika S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Zelmari A - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige oase!
Vale2Vaal se terugvoer
Baie dankie vir die review Zelmari. Ons is bly julle het ons plek so geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Dianne
Reinette L - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek naby die natuur.
Vale2Vaal se terugvoer
Baie dankie Reinette. Ons is bly jy en jou vriendinne dit geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Dianne
Hein S - Jul 2019
Algehele gradering
Weg van alles af, rustig, alles wat jy nodig het, word sterk aanbeveel.
Lees meerVale2Vaal se terugvoer
Baie dankie Hein. Ons sien uit om julle almal weer hier te verwelkom. Dit maak ons so bly om te sien dat ons gaste ons plek so geniet.
Groete,
Dianne en Freddie
Kalinke L - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging met uitstekende diens.
Vale2Vaal se terugvoer
Dankie Kalinke.
Julle sal altyd hier welkom wees.
Lara P - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, kalmerend, heeltemal te kort.
Vale2Vaal se terugvoer
Goeiedag Lara,
Baie dankie vir die resensie. Ons werk alreeds om 'n toilet onder te voorsien en die volgende keer dat julle kom kuier is ek seker dit sal klaar wees. Ons is bly dat julle dit geniet het. Julle hondjies was geen probleem vir ons nie en hulle is ook baie welkom om weer te kom kuier. Die kastrol pan en deksel is reeds in die kas.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Erf van Excelsior Plaas 217, Vaal Eden-pad, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang