Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vale2Vaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marilyn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons kuier was 'n belewenis wat ons nie sal vergeet nie. Ons het almal baie lekker gebly. Dit was wonderlik en die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker kuier op Vaalrivier. Ons was 16 mense wat lekker gekuier het. Al die kamers is op die boonste verdieping, en het alles wat ons nodig gehad het. Die braai en boma was goed. Ons het lekker geroei met alles wat deur hulle voorsien was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Vale2Vaal
Dankie vir die positiewe resensie, Johan. Ons hoop om jou groep weer te sien.

Nadia D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Pragtige plek met baie bome en 'n mooi uitsig op die rivier. Baie vriendelike eienaars. 'n Groot groep mense met kinders. Die kinders het dit baie geniet, veral die rivier met die kanoës en die warmwater splash pool. Sal beslis aanbeveel en weer soontoe gaan. Baie lekker gekuier en ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Vale2Vaal
Hi Nadia Dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle weer hier te sien. Groete Dianne en Freddie

Kevin D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Brilliant. I would highly recommend this place. The host was incredible and went out of her way to provide us with everything we needed. The place was spotless and comes with everything you would need. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason P
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Peaceful. It was very nice and peaceful. The only thing is there's lots and lots of spiders down by the river under the wooden roof, under the blue gazebo and in the kayaks. But otherwise it was a very lekker weekend for the boy. We enjoyed our weekend. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dan W
1 nag
5.0
Aug 2022

Thank you Dianne and Freddie for making our stay memorable. From the booking of Vale2Vaal to the reception, accommodation, venue was perfect for our group. Everyone really enjoyed the stay. Venue was superb, friendly people, Diane and Freddie were extremely accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Beautiful and relaxing. The house is very clean and comfortable, the garden and view was designed for family and friends to relax. The sunset was placed there by God. The hosts are friendly and welcoming. All the perfect ingredients for enjoyment! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dianne
Vale2Vaal
Hi Madeline. Thanks for your review. You were great guests to host and we would love to see you again

Jeanette P
Kort verblyf
4.8
Jun 2022

Great family stay. Comfortable, kept warm at night, daytime fishing and peaceful break away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Waarde vir geld. Vriendelike, netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

'n Stukkie paradys. Vale2Vaal se ligging is ongelooflik! Pragtige plek, vriendelike diens en alles in die huis wat ons nodig gehad het. Selfs 'n kragopweker met loadshedding, batteryligte, gasstoof en ekstra hout vir vuurmaak. Baie dankie, Dianne, en jou man dat julle julle stukkie paradys met ons gedeel het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dianne
Vale2Vaal
Dankie vir die resensie, Annelien. Julle groep was so 'n fun klomp mense. Ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 750
per nag (plek vir 17)
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf van Excelsior Plaas 217, Vaal Eden-pad, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABvxUQXXmRmfSki8ybkbQ8PyFDduoQh1j2SQGOCWBrFVrufvkxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 17) 25 5 1 5 Portion of the Farm Excelsior 271 Vaal Eden Road 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 12:00 -26.804970155003 27.517630905416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang