Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valleizicht Campsite

Kampeer/karavaan
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R43, Fairview Boerdery, Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 R1 838 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Valleizicht Campsite is 'n gesins- en troeteldiervriendelike privaat kampplek geleë op 'n werkende vrugteplaas aan die voet van die Mostertshoekberg in die Breeriviervallei. Dit bied 'n onvergeetlike kampervaring wat die rustigheid van die natuur kombineer met die gerief van moderne geriewe.

'n Grondpad lei na die kampplek deur die boorde op die plaas, en 'n hoëvryhoogtevoertuig word benodig om die terrein te bereik. Die graskampterrein kan 'n groep van tot 10 mense akkommodeer. Die perseel het sy eie privaat ablusiegeriewe, met 2 aparte toilette, 'n binne- en buitestort met warm water, en 'n buite-opwasbak. Die perseel beskik ook oor 'n ingeboude braai met 'n skadu-area en 'n plonspoel. Een kragpunt is in die middel van die kampplek geleë.

Gaste kan pragtige uitsigte oor die Breerivier- en Slanghoekvallei geniet, op die plaas gaan stap en in die plonspoel ontspan. Valleizicht Campsite is net meer as 30 km vanaf die historiese dorpie Tulbagh, wat spog met pragtige wynplase en die bekende Kole-en-Deeg-koffiewinkel. Die kampplek is ook 30 km vanaf Rawsonville, tuiste van die Breedekloof-wynmakersklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Ligging

  • R43, Fairview Boerdery, Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag, vir 10 mense
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R43, Fairview Boerdery, Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb387f68291e9ccec194d328ec08c76acc3549e68922fb80326cbf7971495928335ad769cf12977752b1443530f5ebf9b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 838 per nag, vir 10 mense R43 Fairview Boerdery 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.492448315696 19.265813827515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang