Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley Lakes

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Stacey M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Peaceful and lovely. The cottage was well-equipped and had modern touches. Lots of love and care go into the maintenance of the place. We were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Baie mooi ligging. Pragtige ligging. Mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Sal beslis weer daar woon. Mooi uitsig en goed ingerigte chalet. Baie lekker verblyf. Die volgende aspekte het aandag nodig: Twee matrasse moet vervang word. Daar is net eetgerei vir 7 persone, terwyl die chalet voorsiening maak vir 8 gaste. Die stort het meer hakkies nodig om klere / handdoeke op te hang. WiFi het nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jason I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Great weekend will be back. Enjoyed the accommodation and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

A true gem, postcard quality. Valley Lakes is a wonderful stay, chalet comfortably accommodated our families with all we could ask for. Nestled near Underberg, plenty to see and do. Farouk assists with everything and seamlessly keeps your power on, he makes load shedding a pleasure. Overlooking a beautiful lake, hugged by rolling hills, you couldn't ask for more, an absolute gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Absolutely perfect! The boys had a blast and I loved that they had the freedom to do what they wanted and safe so I could relax too. Comfortable beds, great fireplace and space to play family games at night. The smoors were an added treat to make us feel well looked after. We stayed at both the charming Pear Tree Cottage and lovely Valley Lakes - both Wisdom and Farouk were very friendly and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Mooi, stil, rustig. Dit is 'n baie netjiese rustige plek met wonderlike uitsigte en lekker staproetes. Die huis was goed toegerus met als wat ons nodig gehad het, Farouk die opsigter het baie mooi na ons gekyk en seker gemaak als is reg. Die eerste plaashek is nie gemerk nie wat so bietjie misleidend kan wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andanette C
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Jul 2022

Die werklike ervaring was nie soos wat ons op die webtuiste gesien het nie. Eenheid nr. 3 is baie verwaarloos en die instandhouding het dringende aandag nodig. Ons sal Valley Lakes nie weer besoek nie. Farouk was wel baie behulpsaam.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Joanita S
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Heerlik, rustig, ontspannend. Heerlik gekuier. Farouk, die man op die perseel, het baie vriendelik gehelp met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige omgewing. Alles was netjies en skoon. Sal defnitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Groen heuwels, grasvelde, veldblomme, koeie, kalfies, perde en vulletjies. Ons blyplek was skoon en netjies. Daar was ten minste 6 blompotte met vars blomme. Die kragopwekker was aan tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2MTg5MzU5LTYyODUtNGZkNC1iY2JhLWYyNzVkNjFhYTUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R617 Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.940833333333 29.347777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang