Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. What a perfect getaway, everything was perfect from staff to cleanliness to location. The photos on the website did not do justice to the beautiful and large units. Would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Siels verfrissend, rustig, met 'n 180 grade asemrowende natuurskoon. Die 3 dae se verblyf by Valley of the Rainbow het behoorlik my en my man se siele verkwik. Die stilte, privaatheid en asemrowende natuurskoon het absoluut nuwe lewe in ons stadslywe geblaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Veilig, rustig. Escape to Valley of the Rainbow for a perfect blend of tranquillity and excitement. This hidden gem offers both relaxing fly fishing and thrilling bass fishing experiences, all set against the backdrop of a peaceful river that flows past the accommodations. The cosy cottages and cabins seamlessly integrate with the natural surroundings, providing a rustic yet comfortable stay. Whether you're an angler or simply seeking a serene getaway, Valley of the Rainbow's harmonious fusion of nature and adventure is bound to leave you rejuvenated and captivated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamie
Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat
Good day Mr Lessing. Thank you for your great review. We are grateful you had an amazing experience at Valley of the Rainbow. Hope to see you again in the near future. All the best. Francois and Annebelle Jacobs

Pieter L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Hengelaar en voëlkykparadys. Lekker gebly en baie om die damme gestap. Sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizbe P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Uitstekende perseel met pragtige natuurskoon en 'n rustige atmosfeer. Tented chalets were nice. New management can work on trimming the trees so that the view from the deck over the dam is not obstructed. Also, chalets should be fumigated, especially the bathroom, as there were many big spiders. Lastly, fishing was difficult with the bass dams being full of grass, especially dam 4. Fishing was the whole reason we came and we were left disappointed with only one catch for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simone V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig en baie mooi. Baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike natuur en stilte. Skoon en luukse akkomodasie met baie privaatheid. Perfek om weg te kom van die stadslewe. Baie staproetes en goed om te sien in die area. Sou aanbeveel om te minste 'n SUV te gebruik in die reënseisoen om daar uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamie
Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat
Goeiedag Francois. Baie dankie vir u terugvoer omtrent u verblyf. Glo u het die ruskans by Valley of the Rainbow baie geniet. Hoop om u gou weer te sien. Groete Francois en Annebelle Jacobs

Torien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Dis 'n plek vir vrede en rus vir gees, siel en liggaam! Ons was aangenaam verras om op die pragtige plaas met berge, 'n rivier, staproetes, damme en pragtige natuurskoon, deur die gasvrye, hulpvaardige, vriendelike bestuurspan verwelkom te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Pragtig, rustig. Baie mooi en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jamie
Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat
Goeiedag Neil, dankie vir u bespreking by ons. Bly u het u ruskans geniet. Weet u is altyd welkom. Groete Francois & Annebelle Jacobs

Jan-daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Die plek is asemrowend mooi. Mandy en haar man is die vriendelikste mense. Hulle sal ons beslis weer sien. Rustige, netjiese plek met die mooiste uitsig vanaf ons tent-chalet. Al wat ek kan sê is dankie. Ek sal beslis die restaurant aanbeveel vir kos. Die lekkerste kos wat ek nog geëet het. Ontbyt kan geëet word op 'n hour deck buite met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamie
Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat
Hi Jan-Daniel, We are so grateful that you enjoyed your stay with us. It was our utmost pleasure hosting you both and hope to see you again soon in our valley of tranquility! Regards, Mandy & Gary Stolp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73fb8f0f1ef59f93f813469ccd81230196a2d5c6c6f396f9b65727a9f7c829956f59b3dd5bf2863f2cef7cf0632f647c8510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 Off the D211 Konterdanskloof 2252 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413213042825 29.939616322518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang