Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga
  • Vanaf R920 R736 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat is 'n wilderniswegbreek naby Dullstroom en word deur berge, inheemse woud en riviere omring. Dit is op die top-toeristeroete tussen Johannesburg en Pretoria, en die besienswaardighede op die oostelike platorand en die Laeveld-streek in Mpumalanga geleë.

Verblyf is beskikbaar in verskeie eenhede waaronder die Mill Room, The Mill, die Log Cabin, tent-chalets vir 2 of 4 gaste, en in die Country House.

Watermill is in die 19de eeu gebou en is as 2 aparte kamers, genaamd The Mill en The Mill Room opgeknap. Elke kamer het 'n pragtige uitsig oor die dam, die woud en op die berge.

Country House is in ’n klassieke plaasstyl versier en het 5 gerieflike dubbelkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Dit het toegang tot die stoep wat pragtige uitsigte oor die vallei en op die berge bied. Dié eenheid is selfsorg en het plek vir 10 gaste.

Die tent-chalets is vir meer avontuurlustige gaste wat die natuur wil ervaar. Elke tent het ’n en suite-badkamer, 'n kombuisie, en ’n dek wat pragtige uitsigte van die heuwels, damme en vallei het.

Die Log Cabins is in die inheemse woud en is afgesonder. Die eenslaapkamerkothuise het plek vir 2 gaste om 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met ’n bad, stort, en aparte toilet. Daar is 'n smeulstofie in die sitarea wat 'n intieme atmosfeer vir paartjies bied.

Kom ontspan in die natuur, kyk sterre op 'n nagwandeling, stap na die berg se rotspoele en ontdek die kuns van kunsvlieghengel in die streek se waterweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Arona B
Saam met lewensmaat
5.0
Rus rus en nog rus met die natuur om jou. Lekker rustig as jy geen selfoon opvangs wil hê nie. Niks of niemand wat pla nie. Stilte, rus en vrede.
Jan 2025
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. What a perfect getaway, everything was perfect from staff to cleanliness to location. The photos on the website did not do j...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Siels verfrissend, rustig, met 'n 180 grade asemrowende natuurskoon. Die 3 dae se verblyf by Valley of the Rainbow het behoorlik my en my man se siele...
Sien meer
Apr 2024
Pieter L
Saam met vriende
4.6
Hengelaar en voëlkykparadys. Lekker gebly en baie om die damme gestap. Sal teruggaan.
Feb 2024
Elizbe P
Gesin met klein kinders
4.4
Uitstekende perseel met pragtige natuurskoon en 'n rustige atmosfeer. Tented chalets were nice. New management can work on trimming the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Langs die D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga
  • Gaste dink Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
R 920 R 736
per nag (plek vir 2)
Vanaf R920
R 920 R 736
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73fb8f0f1ef59f93f813469ccd81230196a2d5c6c6f396f9b65727a9f7c829956f59b3dd5bf2863f2cef7cf0632f647c8510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R736 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 Off the D211 Konterdanskloof 2252 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413213042825 29.939616322518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang