Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cornelius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hoë gehalte en gerief en uit en uit die geld werd. Kamers en ontbyt kry 10/10. Dis nie ons eerste keer wat ons hier bly nie en Valley Villa is hoog op ons lysie wanneer ons verblyf benodig in Ballito area. Die mense is baie vriendelik, die kamers is ruim en skoon, die badkamers is van hoogste standaard en die tuin is baie indrukwekkend. Ontbyt is iets om na uit te sien en ons was nog nooit teleurgesteld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Thoroughly enjoyed it. The manager was excellent, attentive and willing to assist at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ying Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valley-weg 2, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3b51635618bd275bf12c4f0a818f88bf9eb682eff12e7a3b67fa85e17170fe13749154bdcb621bd1fb5d404510169878af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 2 Valley Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.506590603377 31.229800699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang