Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley's End Cottages - Gallery

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitsigte wat aanhou. Heerlike stilte, die mooiste natuurskoon en praguitsigte oor die Langeberge. Huis uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier, en meer. Die vuur was sommer klaar gepak, die groot grasperk om die vars gesny en Tharien het ons bederf met warm gebak! Pure plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Dankie Andre vir jul besoek en positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom. Groete Tharien

Kerryn L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. Laat my terug dink aan my kinderdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geert V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The accommodation suited our needs. Beds were comfortable, owners very hospitable. We broke a glass and forgot to mention this on leaving. Please ask if there is a settlement fee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Geert, dankie vir die terugvoer. Vergeet die glas. Groete

Johan D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig, gerieflik en pragtige uitsig. Die eenheid was baie goed toegerus met allerlei benodigdhede. Die uitsig vanaf die stoep na die berg is pragtig en in die aande was die sonsondergange onverbeterlik. Selfs die mistige oggende en aande het hulle bekoring gehad. Die eienaars se besorgdheid en vriendelikheid met gaste was duidelik en die klein bederfies was baie waardeer. Dit was heerlik om net vir 'n paar dae te kon afskakel in so 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Perfect spot for peace & quiet. Well equipped & comfy stay. Amazing view. Amazing view. Awesome hosts. Perfect spot for peace & quiet. Well equipped & comfy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Gasvryheid op sy beste. Baie lekker gebly. Rus en vrede vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Mooiste uitsig oor die Langeberge - baie lekker gebly. Dit is die mooiste uitsig oor die Langeberge. Pragtige "cozy" huisies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Dankie Hannelie. bly julle het dit geniet. Sal wonderlik wees om julle weer te ontvang. Groete Tharien

Bossie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Snoesige verblyf met die mooiste uitsig denkbaar. Ons het tydens die erge stormweer van 23-25 September 2023 in die plek gebly. Die huis was oorvloedig toegerus: ons kon nie eens die helfte van die brandhout opgebruik nie! Heerlike vars tuisgebakte brood, beskuit en vars vrugte. Allerlei soorte tee. Naby genoeg aan Heidelberg om die uitstekende Hessequa Harmonie-fees te kon bywoon. Goeie grondpad (± 4 km) ten spyte van die stortreën. Snoesig warm. Onderdak braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Bossie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Hoop om julle weer te kan ontvang. Groete Tharien

Piet R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Rustig en ontspanne met heerlike gasvryheid. Heerlik stil. Moet niks verander nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Dankie vir die terugvoer, Piet. Bly as jy dit geniet het.

Jennifer D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Lovely place ─ will definitely return. Was disappointed that we weren't able to use the indoor fireplace as advertised. I believe there were bees in the chimney. However the hosts were lovely, warm people who included lots of little extras such as butter, jam, grated cheese and fruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4615bfb6b82558bd903ee9424174d75101c2757b3c57bc1f6ac533c908581831b007325177ec307b4e55c4b37891280888bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 Grootvaderbosch 114 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024153429287 20.814047293825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang