Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley's End Cottages - Gallery

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 3 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Valley's End Cottages - Gallery is op 'n werkende Nguni- en Bonsmara-bees- en Dohne Merino-skaapplaas geleë, tussen Heidelberg, Swellendam en Barrydale. Vanaf Valley's End is die Langeberg- en Grootvadersbosch-natuurreservaat en die Tradouwpas naby.

Dié kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 2 kindergrootte enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die leefarea is ingerig met sitplek en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar waar gaste panoramiese uitsigte oor die plaas en berge kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsigte wat aanhou. Heerlike stilte, die mooiste natuurskoon en praguitsigte oor die Langeberge. Huis uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir ...
Sien meer
Okt 2024
Kerryn L
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Laat my terug dink aan my kinderdae.
Jul 2024
Geert V
Saam met vriende
5.0
The accommodation suited our needs. Beds were comfortable, owners very hospitable. We broke a glass and forgot to mention this on leavi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johan D
5.0
Rustig, gerieflik en pragtige uitsig. Die eenheid was baie goed toegerus met allerlei benodigdhede. Die uitsig vanaf die stoep na die berg is pragtig ...
Sien meer
Jan 2024
Marinda B
5.0
Gasvryheid op sy beste. Baie lekker gebly. Rus en vrede vir die siel!
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valley's End Cottages - Gallery het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4615bfb6b82558bd903ee9424174d75101c2757b3c57bc1f6ac533c908581831b007325177ec307b4e55c4b37891280888bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 Grootvaderbosch 114 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024153429287 20.814047293825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang