Valley's End Cottages - Blue Crane
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Valley's End Cottages - Blue Crane is op 'n werkende plaas met beeste en skape tussen Heidelberg, Swellendam en Barrydale geleë. Vanaf Valley's End is die Langeberg- en Grootvadersbosch-natuurreservaat en die Tradouwpas naby.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar, waar gaste panoramiese uitsigte oor die plaas en berge kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tharien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 50
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Valley's End Cottages - Blue Crane het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang