Valley's End Cottages - Blue Crane
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Valley's End Cottages - Blue Crane is op 'n plaas met Nguni- en Bonsmara-beeste en Dohne Merino-skape tussen Heidelberg, Swellendam en Barrydale geleë. Die Langeberg en Grootvadersbosch Natuurreservaat en die Tradouwpas is naby geleë.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Buite op die stoep is daar braaigeriewe en 'n panoramiese uitsig oor die plaas en op die berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tharien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 47
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang