Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ValView Guest Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Rudolph B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Pragtige omliggende area. Goeie waarde vir geld en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Scene, and serene, very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dit was baie rustig en 'n pragtige omgewing en 'n voelparadys. Dit was heerlik, rustig en skoon. Genoeg braaihout en net ver genoeg buite die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Great place to stay and relax. Lovely accommodation, great staff. Unfortunately had to shorten our stay as we had two puppies with us and were unable to relax and enjoy the tranquil surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Rustige verblyf uit die dorp uit, maar naby genoeg om sake in die dorp te doen. Mooi skoon en netjies. Het lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfekte wegbreek as jy na rus en vrede soek uit die gewoel van die stadslewe. Van aankoms tot vertrek is ons op die hande gedra deur ValView se span. Kamers was skoon en tuine en braai elke dag met sorg skoongemaak. Baie dankie Rhynardt, Bheki en Precious. Julle het ons 3 dae verblyf baie aangenaam gemaak. Moeite was nooit ontsien en ons kon lekker rus. 1 km grondpad na die plaas was gemaklik en WiFi 'n pluspunt. Aircon was die kersie op die koek. Baie wildlewe en selfs 'n jakkals gehoor om die kampvuur. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Raynard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakele-pad, 14.3 km vanaf die R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea224c8ddacea3fd25277b0a7bd7e8c680a469aba4a80c77898faff511d78f403c9b103b16970a0c328bfa6d470724d10a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Marakele Road 14.3 km from the R510 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.566949224661 27.448371621575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang