Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Aardtspos

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie geniet! Baie gemaklik en luukse kamers met fantastiese see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene L
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Was beslis die plek om te rus. Dis altyd mooi en die weer was baie matig en die restaurant daar was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Ongelooflike uitsig! Al die luukshede van n vyfstêr huis! Rustig, naby die strand, restaurant en die natuur. Winkels vir inkopies, nog restaurante en die boeremark binne enkele km weg. Ook die meer, voels en staproete om te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doverrylaan 26, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1822485a18bc97bc924e32ebdb72cffc83bb715c4e47ba5f42a94a250507c2f4c50b8bc237c5fe5dd3c4371d474c89d6858a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 26 Dover Drive Cola Beach 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03760855769 22.815655765676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang