Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Biljon Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Trudi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf. Sal vir seker weer gebruik. Netjies, ruim en goed toegeruste verblyf. Pragtige, vriendelike Lila, die familiehond. Hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmenita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend. Dit was fantasties. Sal vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lambert V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie veilig en privaat - skoon en ruim. Heerlik gekuier. Baie lekker gebly en gekuier - baie netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Moet weer daar gaan bly. Uitstekend. Dankie vir vroeg incheck, hout en alle ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie goeie diens. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Baie dankie Wyna. Wonderlike verblyf. Baie netjiese kothuis met alles wat nodig is. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou in Wynand en Delia. Beslis waarde vir geld. Veilige en naby die dorpskern. Liela, die pragtige hond het gou-gou diep in ons harte gekruip. Baie dankie vir die sjokolade en beskuit. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie baie aangenaam. Vriendelike diens, netjiese skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Comfortable, accessible, safe. The cottage was beautifully put together with a great kitchen, bedrooms, bathroom, living room, as well as a nice braai area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik. Verblyf was heerlik. Baie netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keke M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Was very relaxing. The place was very nice and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Amazing oornagverblyf! Ongelooflike mooi selfsorg eenheid wat modern en keurig ingerig is met alle luukses asook baie sentraal geleë. Uitstekende waarde vir geld en 'n besliste 'bly weer hier oor' bestemming in Oudtshoorn. Wynand het geen moeite ontsien om ons verblyf eersteklas te maak nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 243, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rNq0sCCWcsLfjQC1shQ9Ak5DQ2LTkUU4zmxrGooE9iHJlhTHM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 38 5 1 5 243 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.590103292332 22.191950976849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang