Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Biljon Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Van Biljon Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Emmenita B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmenita B

Asemrowend.

Dit was fantasties. Sal vir enige een aanbeveel.

Lambert V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert V

Baie veilig en privaat - skoon en ruim. Heerlik gekuier.

Baie lekker gebly en gekuier - baie netjies en privaat.

Nic G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G

Moet weer daar gaan bly.

Uitstekend. Dankie vir vroeg incheck, hout en alle ekstras.

Nicolaas W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas W

Baie goeie diens. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Baie dankie Wyna.

Wonderlike verblyf. Baie netjiese kothuis met alles wat nodig is. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou in Wynand en Delia. Beslis waarde vir geld. Veilige en naby die dorpskern. Liela, die pragtige hond het gou-gou diep in ons harte gekruip. Baie dankie vir die sjokolade en beskuit. Ons sal beslis weer kom kuier.

Herman B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Baie baie aangenaam.

Vriendelike diens, netjiese skoon plek.

Sophia P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia P

Comfortable, accessible, safe.

The cottage was beautifully put together with a great kitchen, bedrooms, bathroom, living room, as well as a nice braai area!

Nicolene G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene G

Heerlik.

Verblyf was heerlik. Baie netjies en privaat.

Keke M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keke M

Was very relaxing.

The place was very nice and tidy.

Lize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Amazing oornagverblyf!

Ongelooflike mooi selfsorg eenheid wat modern en keurig ingerig is met alle luukses asook baie sentraal geleë. Uitstekende waarde vir geld en 'n besliste 'bly weer hier oor' bestemming in Oudtshoorn. Wynand het geen moeite ontsien om ons verblyf eersteklas te maak nie!

Mazel Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazel Z

Netjies, gerieflik, vriendelike mense!

Baie netjies en mooi, alles daar wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gekuier. Beveel beslis aan!

Lisa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Luukse afwerking vir 'n billike prys.

Wynand het vooraf fotos gestuur met duidelike inligting - ongelooflik, dit het nog nooit voorheen gebeur nie. Die afwerking in die woonstel is professioneel, goed beplan en deeglik uitgevoer met n gevoel van luuksheid, en die stort - uit 'n ander wêreld!

Louise B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Gaan beslis weer daar kuier.

Die cottage was werklik pragtig en baie gemaklik. Loopafstand na winkels was 'n bonus.

Sonette S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S

Wat 'n wonderlike plekkie. Baie sentraal in die dorp.

Wynand en familie was baie vriendelik en het gehelp as daar enige probleme was. Huisie is baie gerieflik, en die gasstoof is altyd 'n wenner gedurende load shedding. Ons het ons tydjie daar vreeslik geniet, en sal defnitief weer daar oorslaap.

Johan G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Een woord. Ongelooflik.

Met die eerste oogopslag was dit asemrowend. Pragtig, netjies, alles in een. Wynand en Delia, julle was fantastiese gasheer/vrou. Julle verdien eintlik meer sterre. Smart.

Jeanette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette V

Een nag oorgebly met my ouers en baba dogtertjie.

Die huis is baie netjies en het als wat mens nodig het. Dit sit agter die hoof huis, maar is baie privaat en ons kon kom en gaan soos ons wou.

Magriet C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet C

Heerlik rustig en stil. Pragtige omgewing.

Ons het net daar geslaap, maar sal dit enige tyd aanbeveel.

Jacobus M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M

Great place, loved it.

We will definitely be there again end of the year God willing.

James J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J

Wynand en sy gesin het ons baie welkom laat voel. Die cottage was baie netjies. Kon nie vir beter verblyf gevra het nie.

Ons sal definitief familie en vriende verwys. Liela was ook baie vriendelik.

Cobus S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Baie netjies en veilig.

Sal definitief weer hier kom vakansie hou.

Celeste D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Fantasties.

Baie mooi plekkie, lekker rustig en netjies. Sal dit aanbeveel vir enige gesin.

Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Pragtige, praktiese geriewe wat ons verwagtinge oortref het.

Lieflike, moderne eenheid met alle toebehore vir 'n 2x2-gesin. Naby nodige winkels ens. Ons het heerlik gebly.

Carin B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Wonderlik! Skoon, privaat, toegerus, gasvry en alle verwagtinge oortref!

Ons het 5 dae hier oorgebly met ons 3 jarige en 8 jarige kinders en was net so gerieflik! Ruim, skoon, privaat en toegerus met alles wat mens sou nodig hê. Het die ekstra detail en bederf soos waspoeier, wasgoed draad, wasmasjien, melk in yskas, speserye en olie in kas en ekstra handdoeke en seep in die stort baie waardeer. Die ruim en privaat tuintjie met ’n braai en lekker stoepie was regtig lekker vir die kinders, plus natuurlik het die WiFi en DStv baie gehelp. Die gasheer was so gasvry en ons sal vir seker weer en weer hier bespreek.

Jeanne D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Was fenomenaal gewees.

Verblyf was pragtig.

Edmond F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmond F

Dit was naas my eie woonhuis die plek waar ek kon uitspan.

Dit wat ek benodig het was byderhand. Die gasheer was altyd beskikbaar en die DStv was volledig beskikbaar en nie net 'n beperkte gedeelte nie. Ek dink dat die gasheer stap daai ekstra myl. Ek het altyd gebruik gemaak van 'n ander gastehuis, maar hierdie was vir my 'n opgradering.

Lezl V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl V

Netjiese akkommodasie.

Baie lekker ruim cottage, privaat, en baie netjies en skoon. Ek het as vrou ook veilig gevoel en die eienaars is baie gaaf. Bly gerus daar.

Mark M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Centrally located, safe and child friendly venue.

Lovely, clean and spacious home. Private garden for small children to play in. Affordable and great value for money. We found the only concern was that our 2 year old kept wanting to fiddle with the gas stove in the kitchen, but other than that everything 100 percent perfect. Vehicle parking behind high gate. Very safe location. Close to shops. Would recommend this venue to everyone with families.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sentraal geleë, veilige en kindervriendelike plek.

Pragtige, skoon en ruim huis. Privaat tuin vir klein kinders om in te speel. Bekostigbare en goeie waarde vir geld. Ons het gevind dat die enigste bekommernis was dat ons 2 jaar oue kind met die gasstoof in die kombuis gevroetel het, maar anders as dit alles 100 persent perfek. Parkeerplek agter die hoë hek. Baie veilige plek. Naby winkels. Sal hierdie plek aan almal met gesinne aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karin H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Baie skoon, netjies en alles wat mens nodig het was daar!

Wynand het ons baie tuis laat voel. Die koffie en beskuit op ons aankoms was regtig 'n aangename verassing. Dit was soos om in 'n hotel te bly. Alles so netjies en skoon, tuin is pragtig. van Biljon Cottage, ons gee julle 'n 5 ster deur en deur! Baie dankie dat ons gedurende my dogter se SAMCA Drummie Nationals 2018 daar kon bly.

Japie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B

Plus 5 sterre al die pad.

Baie, baie netjies en skoon! Gerieflik en veilig. Het al wat jy nodig het. Is gerieflik geleë.

Peter N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N

Hidden jewel.

New free standing 2 roomed well-equipped cottage behind main dwelling. Within walking distance of a Spar and independent superette. One block from R62 out of town. Very quiet area. Safe off-street parking behind locked gate. Free WiFi and DStv. Definitely a place to stay in Oudtshoorn. Value for money.

Gesina C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina C

Goeie ervaring.

Als is skoon, netjies en gerieflik. Maak nie saak of jy een dag of twee weke bly nie, alle gerief is daar. Veilige parkering is 'n bonus. Ons is baie vriendelik ontvang.

Franciske M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M

Verwag om verras en bederf te word!

Van Biljon Cottage is tweede van bo aan my lys as top akkommodasie (heel bo is 'n see-front huisie). Wanneer jy die eerste maal die Cottage se deur oopmaak, staan jy verstom. Nêrens is daar 'n beter toegeruste kombuis nie. Dit is asof jy tuis is. Die stort is 'n belewenis! Ons is van die Karoo en haat dit om ingehok te voel, maar hier is meer as genoeg ruimte vir almal. 'n Pragtige tuintjie met gras en stoele om die buitelug te geniet. Die omgewing is stil, rustig en veilig en eienaars is baie vriendelik. Alles is silwerskoon en netjies en daar is van niks tekort nie. Van 'n strykyster en -plank tot haardroër, alle TV-kanale en gratis WiFi. Ek beveel van Biljon Cottage vir seker aan vir almal wat in Oudtshoorn wil of moet oornag.

Dieter C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter C

Uiters netjies.

Hierdie is 'n baie netjiese gastehuis en baie gerieflik. Alles lyk nog nuut. Die diens was baie goed. Wynand het nog klere wat ek vergeet het met Postnet vir ons aangestuur. Al wat ek gemis het was 'n lugversorger vir Oudtshoorn se Januarie-hitte.

Suzette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Pragtige en rustige plekkie.

Die mooiste en rustigste plekkie vir oornag of selfs meer nagte. Baie netjies en skoon. Ruim vertrekke. Pragtige tuin. Loop afstand na dorp. Gawe en vriendelike gasheer en gasvrou. Sal hierdie plekkie baie beslis aanbeveel.

Chris V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie netjies, baie lekker, baie nice gasheer, uitnemende verblyf.

Ek sal Van Biljon Cottage enige tyd aan al my vriende en familie aanbeveel. Ons was hartlik ontvang, die cottage is pynlik netjies en skoon. Absoluut waarde vir geld. Baie dankie vir n baie lekker naweek. Uitstekende diens van die gasheer asook die LekkeSlaap-span. Baie dankie, Oudtshoorn sien my baie vinnig weer!

Hein V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Baie netjies en gerieflik.

Van Biljon Cottage is 'n ideale blyplek vir 'n paar dae in Oudtshoorn. Dit is baie goed geleë en is baie netjies en skoon. Die ontvangs en diens was uiters vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief Van Biljon Cottage vir ander aanbeveel.

Janine M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Dit was 'n fastastiese verblyf.

Ek kan eerlikwaar die plekkie met die Protea Hotel vergelyk. Vriendelike ontvangs, skoon, baie mooi en rustig. Ek sal dit aanbeveel vir enigeen. Julle sal ons definitief weer sien. Dankie dat ons julle plek kon gebruik.

Elmarie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Baie lekker.

Was baie lekker, baie netjies en baie skoon.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 243, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rNq0sCCWcsLfjQC1shQ9Ak5DQ2LTkUU4zmxrGooE9iHJlhTHM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 37 5 1 5 243 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.590103292332 22.191950976849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang