Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Biljon Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 243, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Van Biljon Cottage is in die dorpie Oudtshoorn in die Klein-Karoo geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis, naby 'n winkelsentrum.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n leefarea en 'n kombuis. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste in 'n dubbelbed en 'n stapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo. Die stapelbed is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond.

Die kothuis is toegerus met 'n volledige DStv-boeketpakket en gratis WiFi, en gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braai-area, en veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Emmenita B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was fantasties. Sal vir enige een aanbeveel.
Jul 2024
Lambert V
Gesin met tieners
5.0
Baie veilig en privaat - skoon en ruim. Heerlik gekuier. Baie lekker gebly en gekuier - baie netjies en privaat.
Jul 2024
Nic G
Saam met lewensmaat
5.0
Moet weer daar gaan bly. Uitstekend. Dankie vir vroeg incheck, hout en alle ekstras.
Mei 2024
Nicolaas W
Gesin met tieners
5.0
Baie goeie diens. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Baie dankie Wyna. Wonderlike verblyf. Baie netjiese kothuis met alles wat nodig is. Vr...
Sien meer
Mrt 2024
Herman B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie aangenaam. Vriendelike diens, netjiese skoon plek.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 243, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Biljon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 243, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rNq0sCCWcsLfjQC1shQ9Ak5DQ2LTkUU4zmxrGooE9iHJlhTHM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 37 5 1 5 243 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.590103292332 22.191950976849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang