Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Bruggen Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yvonne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld, vriendelike gasvrou/gasheer. Ons was vriendelik verwelkom met ons aankoms. Waarde vir geld en sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekende oornag verblyf. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was skoon en het alles ingehad wat ons benodig het. Heerlike warm stortwater en melk in die yskas was 'n groot bederf. Oom Riaan en sy vrou was baie gasvry en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan oornag .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie goeie oorslaapplek. Dit is 'n ideale oorslaapplek en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Het veilig gevoel en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goed ontvang, eiernaar het vir my vooraf location pin gestuur. Hulle was awesome. Wonderlik gebly, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hoogs aanbeveel. Alles was baie goed, netjies en gemaklik. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rueben N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Just a layover stay. Great. All in order, host very friendly and it's all one needs for a short or long stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfek vir ons kuier. Ons het baie lekker gebly. Die kamers is baie netjies en skoon. Die onderdak parkering en veiligheid is 'n pluspunt. Die tuisgebakte koekies is 'n wenner. Baie dankie vir die koffie, melk en suiker wat ook in die kamer was. Ons sal beslis enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Was weg vir 'n rou diens. Al 3 woonstelle geboek. Almal was baie mooi skoon. Lekker rustig daar. Sag geslaap, mooi skoon en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimakatso D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Enjoyable. I really enjoyed my stay with my partner. We were relaxed and we enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

My verblyf in Klerksdorp was baie lekker, ek het dit baie geniet, al moes ek ook werk. Ek het heerlik gebly. Dit is stil en rustig. Die eienaar en sy vrou is baie aangenaam. Die akkommodasie is skoon, netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Jacobus
Van Bruggen Inn
Dankie, David, vir jou terugvoer. Altyd weer welkom. Riaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 45, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c3b43c8a892bdd68cc5e2a4ecc0b38b580d0c374627b0c107f04624648a5cf17ed92d286feaeebc26ef5838af97caf266b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 45 Van Bruggen Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8306236 26.6547594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang