Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynhoekstraat 26, Springerbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Van Castle is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat op die rand van Springerbaai Ekolandgoed geleë is, sowat 20 km vanaf Mosselbaai. Dit kan 'n wonderlike ontsnapping uit die werklikheid wees vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei en suite-badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook in die motorhuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. 'n Kaggel is ook in hierdie area beskikbaar.

Dié leefarea het stapeldeure wat uitloop op 'n gedeeltelik onderdakstoep met buitesitplek en 'n gasbraai is beskikbaar in die motorhuis wat gaste na die patio kan skuif. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand en baie staproetes om die fauna en flora van Springerbaai te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Van Castle
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Aalwynhoekstraat 26, Springerbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynhoekstraat 26, Springerbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2cca1166abf2bdf70afbb05e2b2c9743a24763fca8e0bf9f74e2f8493259127cfb3fbf1eb06522b6a2f5bab1d516aca3045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 26 Aalwynhoek Street Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.255332971938 21.914510224367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang