Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van de Poll Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Fred E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker gekuier saam met vriende. Kamers was ingerig volgens my voorkeur. Dit is 'n lekker kuierhuis en ons het lekker gebraai op die braaigeriewe, en as dit koel word het ons lekker voor die kaggel gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Heerlik ontspannend. Huis is baie goed ingerig en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Voel tuis met meer as 'n tikkie gespoil. Dit was amazing. Top gehalte plekkie wat ons beslis weer gaan besoek saam die familie. Dit is raar om by 'n plekkie in te loop en sommer tuis te voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vea W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig. Baie lekker en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Did not want to go home. This house has everything needed for a comfortable, relaxing stay. Two wonderful indoor fireplaces, plenty of seating areas, beautiful and spacious bathrooms, clean and set up to minimise the inconvenience of load-shedding, with emergency lights and a gas stove. Kitchen is well appointed, with a coffee maker and sandwich press provided, over and above the basics. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lieflik en vol karakter. Ons wil net sê dankie vir die fantastiese akkommodasie. Die huis is lieflik. Dankie vir die goeie ontvangs, en die kaggel wat reeds gebrand het maak dit sommer ekstra spesiaal. Ons sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantastiese huis, ideaal geleë, pragtig en ruim. Van de Poll huis sal ek vir enige iemand aanbeveel. Die huis is pragtig, ruim, skoon en met 'n heerlike groot kuier area en kaggels. Dit is baie goed toegerus, met alles wat mens nodig het. Stapafstand van die dorp asook die dam, maak dit perfek! Ons het heerlik gekuier en sal nie weer 'n ander huis op Dullstroom boek nie. Absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustig. Die huis het alles wat nodig is en is geleë in 'n oulike dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Alhoewel ons min tyd by die huis spandeer het, het ons heerlik gebly. Ons was vir 'n naweek troue in Dullstroom, so was baie uit. Maar sal die huis definitief aanbeveel en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana K
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Gesellig en netjies. Ons het dit baie geniet. Kamers en badkamers is ruim en netjies. Badkamers het net 'n gordyn vir privaatheid. Groot tuin vir kinders en honde. Dit werk lekker dat die kuierarea apart is van die kamers en met 'n deur kan toemaak vir die wat vroeg wil inkruip. Ek sal definitief weer oorslaap daar. Dit is naby aan die hoofstraat en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R5 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 520
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e4c00f5b45ce3f3eb21a0b669d06486106273bbe130e7bd8469b64b6012c271fd6c40acaff56a248a1e022a50d2c6932b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 520 per nag, vir 8 mense 87 5 1 5 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.414910690031 30.105446038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang