Van de Poll Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Fred E - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier saam met vriende.
Annalize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Cecelia H - Feb 2024
Algehele gradering
Voel tuis met meer as 'n tikkie gespoil.
Vea W - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Cathy G - Aug 2023
Algehele gradering
Did not want to go home.
Chanelle J - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik en vol karakter.
Celeste R - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese huis, ideaal geleë, pragtig en ruim.
Gert P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ronel P - Des 2023
Algehele gradering
Alhoewel ons min tyd by die huis spandeer het, het ons heerlik gebly. Ons was vir 'n naweek troue in Dullstroom, so was baie uit.
Tilana K - Feb 2023
Algehele gradering
Gesellig en netjies.
Sicco P - Mrt 2023
Algehele gradering
Our stay was marred unfortunately by a fall my wife had during loadshedding.
Lees meerSimone M - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay!
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Chandre B - Des 2022
Algehele gradering
Die huis is lieflik skoon en naby als geleë, ons het baie lekker gebly.
Samantha D - Des 2022
Algehele gradering
Great location and space.
Deon F - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het by Van De Poll oornag op pad na die Kruger Wildtuin.
Lindie D - Sep 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel soos huis.
Lynn M - Jun 2022
Algehele gradering
Thank you, you have thought about everything anyone could possibly need in the house. We really enjoyed our stay. Perfectly located and cosy.
Sandra R - Mei 2022
Algehele gradering
Ons sal hierdie huis enige tyd aanbeveel!
Jan P - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanne tyd in die Van de Poll Huis. Baie sentraal in Dullstroom beleef.
Angela R - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely old house. Beautiful garden. Well located.
Martin P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. sal weer hier bly.
Mariette H - Nov 2022
Algehele gradering
Die huis is baie gerieflik en goed ingerig. Ons het ons tyd baie geniet.
Miche C - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable and homey.
Hyla S - Nov 2021
Algehele gradering
Verrassend - beslis 'n kom-weer-ervaring.
Yolandi H - Sep 2021
Algehele gradering
Van de Poll is 'n juweel van 'n plek.
Lees meerVan de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is wonderlike gaste en hoop om gou weer te sien.
Lo-mari S - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing.
Van de Poll Huis se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Lo-mari.
Dit was vir ons ook 'n groot plesier om julle as ons gaste te kon ontvang en so mooi en netjies na Van de Poll om te sien.
Vriendelike groete
Erna
Louisa R - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik, warm.
Van de Poll Huis se terugvoer
Dankie Louisa, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer.
Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike groete
Erna
Justin M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en sentraal geleë.
Annalie V - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation
Van de Poll Huis se terugvoer
Thank you, Annalie for staying in our Guesthouse, vd Poll. It was a great pleasure to have you as our quests, and thank you for looking after our property as it is yours. Friendly regards Erna
Matt E - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflik en vriendelik.
Van de Poll Huis se terugvoer
Dit is ñ groot plesier en ook vir ons baie lekker om sulke puik gaste te ontvang. Hoop julle kuier gou weer. Vriendlike groete Erna
Michelle M - Apr 2021
Algehele gradering
A lovely warm house that feels more like a home away from home.
Helmien A - Mei 2021
Algehele gradering
Kosbare herinneringe!
Lees meerVan de Poll Huis se terugvoer
Dankie, Helmien. Dit was so lekker om julle as gaste te kon hê, en hoop julle kuier gou weer. Vriendelike groete, Erna.
Janine C - Apr 2021
Algehele gradering
Cosy, clean and very comfortable. Will definitely be back.
Danie N - Jan 2021
Algehele gradering
Van de Poll huis is vir seker ’n tuiste om te gebruik.
Elna M - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike huis, met baie spasie vir 'n groot groep kuier.
Van de Poll Huis se terugvoer
Beste Elna,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Daar is nie 'n swart koolstofie in die stoepkamer nie.
Dalk bedoel jy die kaggel in die sitkamer van die huis wat ons nou toegemaak het.?
Ons het in die stoepkamer 'n nuwe kaggel ingebou omdat die kaggel in die huis vreeslik gerook het. Jammer, dat ek nog nie die foto verwyder het nie, en doen dit onmiddelik.
vriendlike groete
Erna
Richard C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en goed ingerig!
Elmarie v - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek saam met geliefde vriende met ongelooflike akkommodasie.
Alida R - Des 2020
Algehele gradering
Knus, netjiese huis!
Andre D - Nov 2020
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Van de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie Andre vir jou mooi terugvoer.
Dit is ook vir ons wonderlik om gaste soos julle te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Erna
Karin S - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte familie-wegbreek.
Karlien V - Nov 2019
Algehele gradering
Die huis is pragtig en ons verblyf was fantasties.
Karmen S - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely centrally located stay.
Van de Poll Huis se terugvoer
Good day Karmen,
It was lovely to have you as our quests in Van de Poll House, Dullstroom.
Thank you for mentioning the shower. It is a little bit tricky because it has 3 options. I checked and everything is in working order. When you turn the tap handle right down it determines where the water should flow.
Friendly regards,
Ern
Albert M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly in Van de Poll Huis!
Leonie V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Janine P - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik!
Carole-ann D - Aug 2019
Algehele gradering
The house is amazing, I felt right at home.
Riana V - Jul 2019
Algehele gradering
Alhoewel dit baie koud was, was die atmosfeer huislik en warm.
Christelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gerieflik en mooi ingerig.
Linda V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker kuierhuis vir baie mense met goeie geriewe.
Tinie T - Apr 2019
Algehele gradering
'n Onverbeterlike kuierhuis.
Sonia P - Jul 2019
Algehele gradering
It was home away from home.
Van de Poll Huis se terugvoer
Thank you, Sonia, for your feedback, we look forward to welcoming you back in the near future.
As for the fireplace on the kitchen, we had some mild renovations done, for the safety of our guest. Luckily the fireplace still warms up the area from the cosy living room side.
Looking forward to your next visit.
Caren V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Miemie C - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was ‘n lekker gesellige huisie.
Theo R - Okt 2018
Algehele gradering
Luukse en suite-kamers was baie gerieflik.
Yvonne M - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Barbara M - Jul 2018
Algehele gradering
Highly recommended.
Solette N - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik, goed ingerig en perfek geleë.
Alida R - Jun 2018
Algehele gradering
Perfekte huis vir 'n rustige naweek saam met vriende of familie!
Yvonne V - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome verbyf!
Veronika D - Apr 2018
Algehele gradering
Was really cosy and a very neat place loved it.
Wanita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Die Van de Poll Huis was netjies, waarde vir geld en altyd 'n wonderlike keuse as ons Dullstroom toe gaan.
Essa G - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Louise S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om in hierdie te oornag.
Yola R - Jun 2018
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Van de Poll Huis se terugvoer
Good day Yola, Thank you for your review and informing us about the water. We will attend to this matter immediately.
Regards Erna
Wilco B - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige ou huis ideaal vir 'n goeie rus.
Amelia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek.
Van de Poll Huis se terugvoer
Goeiedag Amelia,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ek stem, 'n koffie plunger sal lekker wees.
Vriendelike groete
Andrew R - Des 2018
Algehele gradering
A great space to just relax.
Wessel V - Jan 2018
Algehele gradering
'n Lekker warm verblyf in 'n huislike omgewing.
Nadine S - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik, gesellig, spesiaal.
Van de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie Nadine, dit is 'n groot kompliment om so 'n verslag te kry. Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om jul weer te ontvang.
Jeanne R - Sep 2017
Algehele gradering
Perfekte huis vir 'n wegbreek saam familie en vriende.
Andre D - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful and very comfortable house walking distance to everything you need.
Johannes R - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige huis en baie goed toegerus.
Ralph M - Jun 2017
Algehele gradering
Beautiful town, beautiful house and awesome holiday.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige dorp, pragtige huis, fantastiese vakansie.
Die huis is pragtig en ons het ons tydjie daar ongelooflik baie geniet. Die warm water was net bietjie van 'n probleem. Dit raak redelik gou op in die storte so dan is mens effens koud en vol seep.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rachelle K - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Van de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het geniet.
Denise V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en ruim.
Van de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie vir die fantasties resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Zelda W - Okt 2017
Algehele gradering
'n Vyfster-belewenis waar jy net weer kan rus.
Henk S - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, gerieflik, netjies.
Carmen F - Apr 2017
Algehele gradering
Oulike plekkie!
Gys L - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties! Sal graag weer vir 'n wegbreek soontoe gaan!
Cillie C - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike huis met warm beddens.
Manie N - Apr 2017
Algehele gradering
Gesellige, ruim en pragtige huis.
Mareli V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik vir 2 gesinne met klein kinders, mooi.
Van de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Die los plaat in die kaggel is reeds herstel. Veiligheid in die dorp in nie 'n probleem nie, daar is 3 sekuriteits maatskappye wat 24 uur sigbare diens doen waarby ons ingeskakel is.
Philanie J - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike ligging en gerieflike verblyf.
Van de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die deur is vervang, en ons waardeer allle insette wat ons help om ons plek meer gerieflik en veilig vir almal te maak.
Carmen P - Aug 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste huis, heerlik gebly.
Van de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek wonder of ons rooster weggeraak het, want ons het 'n rooster vir die braaier. Ek volg dit dadelik op, dankie dat jul laat weet het.
Jacques H - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflike huis vir 'n vriende-vakansie.
Lees meerVan de Poll Huis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly dat julle die tyd daar geniet het. van de Poll as die oudste huis in Dullstroom, se missie is om luukse verblyf aan te bied. Groot verskoning vir die slote. Ons het besef dat daar 'n munisipale probleem met die waterdrukking is wat die toevoer van warm water beinvloed. Dit moes onmiddelik aangespreek word om die warm water te verseker, dankie vir jul geduld.
Lu-ane V - Nov 2017
Algehele gradering
Warm and cosy place, beautiful and comfortable interior. Very spacious.
Lees meerVan de Poll Huis se terugvoer
Dear Lu-Ane,
I would like to take this opportunity to thank you for taking your time in writing us.
Also, I would like to thank you for bringing our attention to the fact of the directions – we are aware that between the new Google Maps and the old streets signs, it is a bit tricky to find the location. We have ordered proper signage for the house and will drop a pin and send personal directions to our future guests.
We have also improved the fences since your stay, as our pets are our children and we would like to protect your family. I know the neighbour's dogs sound worse than what they are – the owners are locals and run their business in town. The rottie really is just a people's pup, a lover not a fighter.
We always welcome feedback to improve our guests experience in this lovely town.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang