Van Den Berg's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Era Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nicholas R - Jul 2023
Algehele gradering
Clean, neat, very friendly. Warm.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Nick, thanks for a wonderful review. We enjoyed hosting you and Milana tremendously. You are always welcome and hope to see you soon.
Kind regards. Era, Raoul Snr and Jnr
Manie P - Des 2023
Algehele gradering
Alles was silwerskoon en netjies.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Manie,
Dankie vir die resensie. Bly julle het lekker gebly en alles skoon/netjies ondervind.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete.
Era
Eduard T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike en gerieflike verblyf om die Overberg te verken.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Eduard,
Dankie vir die wonderlike resensie. Ons het dit baie geniet om jou hier te huisves. Ons was baie beindruk met hoe jy alles wat die Overberg bied geniet het. Jy is altyd welkom en hoop om jou gou weer te sien. Sterkte by die universiteit.
Beste groete.
Era, Raoul Snr en Jnr.
Eduard T - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Bettysbaai. Baie netjies en gemaklik.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Eduard ons het jou kuier hier by ons ook baie geniet. Ons het lanklaas iemand teegekom wat die wondering avonture wat die Overberg offer so benut en geniet het. Mooi so. Ons hoop om jou got weer te sien. Jy is altyd welkom. Sterkte by Tukkies.
Dalena M - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing!
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir n baie mooi 'review'. Ons is bly julle het jul verblyf hier by ons geniet. Onthou julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Susan/trevor C - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is bly julle het julle verblyf hier by ons geniet. Ons het ook julle besoek baie geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Yvonne S - Apr 2021
Algehele gradering
Best weekend away I've ever experienced.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Yvonne,
Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed staying with us.
You are always welcome.
Kind regards,
Era and Raoul
Marianna S - Nov 2021
Algehele gradering
Het soos huis gevoel!
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Marianna,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te he. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete.
Era, Raoul Snr en Jnr
Elsabe D - Feb 2020
Algehele gradering
Ontsettend lekker gekuier!
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Elsabe,
Baie dankie vir die pragtige review. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete.
Era en Raoul
Robert G - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent. Fully recommended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend. Ten volle aanbeveel.
Ek en my dogter het een nag bespreek en twee nagte gebly. Die gasvryheid, vriendelikheid en kwaliteit in die algemeen was uitstekend. 'n Eersteklas-ontbyt. Ek sal hierdie B&B onberispelik aanbeveel vir my familie, vriende en enige iemand anders wat tyd in Bettysbaai en die omliggende omgewing wil deurbring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Robert,
Thank you so much for the wonderful review it is greatly appreciated. We are glad you enjoyed your stay with us as much as we enjoyed your visit and intellectual conversation. You are always welcome and we hope to see you soon.
Kind regards,
Era and Raoul
Ferdinand G - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige, kalmerende omgewing. Lekker omgewing vir geesdriftige stappers.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Ferdinand
Dankie vir 'n pragtige resensie, dit word baie waardeer. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet, soos ons jul besoek geniet het.
Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete
Era en Raoul
Tracy D - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustige plekkie met pragtige uitsig.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Goeidag Tracy en Pierre,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons het julle besoek baie geniet en hoop om jul gou weer te sien.
Julle is altyd baie welkom.
Vriendelike groete.
Era en Raoul
Juanita F - Mrt 2017
Algehele gradering
Warm en gasvry!
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Juanita,
Dankie vir n wonderlike resensie ons waardeer dit. Ons het jou besoek ook baie geniet en hoop jy het lekker gerus. Sterkte met al jou dinge in Gauteng en ons hoop ons sien jou gou weer.
Beste groete.
Era & Raoul
Chris V - Mrt 2016
Algehele gradering
Die beste en vriendelikste nog ooit.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Chris & Lynette,
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie, ons waardeer dit baie. Ons het julle besoek ook baie geniet so-ook die lekker kuier saam. Ons sien alreeds uit na jul volgende besoek.
Hoop alles was goed in KZN.
Beste groete.
Era & Raoul
Magdaleen E - Jan 2016
Algehele gradering
Beter kon dit nie.
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Dankie Magdaleen vir n baie mooi review. Ons is bly jy het dit geniet om hier by ons te bly. Jy is altyd welkom en ons hoop om jou gou weer te sien.
Beste groete.
Era
Gerhard V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker naweek, of trouherdenking!
Lees meerVan Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Hi Gerhard V,
Baie dankie vir jul wonderlike review, dit word baie waardeer. Ons het jul besoek ook baie geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete.
Era
Annemarie C - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekende ligging met pragtige berg-uitsigte, hartlike ontvangs, gehalte-beddegoed en smullekker ontbyt!
Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Annemarie en Nico,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het dit geniet. Die "Hamilton Airship" het nog baie gesprek nodig so ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Era en Raoul
Thea W - Apr 2015
Algehele gradering
Ek en my ma het heerlik gebly by die Van Den Berg's - gaaf and netjies.
Leon R - Feb 2015
Algehele gradering
Baie aangename 5 ster-verblyf, goeie ligging en aangename gasheer en gasvrou.
Martin R - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het vir 'n week by van den Berg's gebly en het dit baie geniet. Word sterk aanbeveel.
Elise M - Apr 2015
Algehele gradering
Neat guesthouse with superb hosts.
Giel N - Mrt 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertyn-rylaan 3273, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang