Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Den Berg's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nicholas R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Clean, neat, very friendly. Warm. Raoul was an exceptional host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Hi Nick, thanks for a wonderful review. We enjoyed hosting you and Milana tremendously. You are always welcome and hope to see you soon. Kind regards. Era, Raoul Snr and Jnr

Manie P
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Alles was silwerskoon en netjies. Ons het heerlik by Van Den Berg's Gastehuis gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Hi Manie, Dankie vir die resensie. Bly julle het lekker gebly en alles skoon/netjies ondervind. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Era

Eduard T
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Baie gemaklike en gerieflike verblyf om die Overberg te verken. Ek het my verblyf by Van Den Berg's terdeë geniet. Die verblyf is uiters netjies en agtermekaar, goed geleë om die Overberg te verken en die gasheer altyd bereid om mens te help. Kan ten stertkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Hi Eduard, Dankie vir die wonderlike resensie. Ons het dit baie geniet om jou hier te huisves. Ons was baie beindruk met hoe jy alles wat die Overberg bied geniet het. Jy is altyd welkom en hoop om jou gou weer te sien. Sterkte by die universiteit. Beste groete. Era, Raoul Snr en Jnr.

Eduard T
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Uitstekende verblyf in Bettysbaai. Baie netjies en gemaklik. Die verblyf is baie netjies en agtermekaar. Die eenheid is baie goed ontwerp en baie gemaklik. Ek het my tyd daar baie geniet en sal hulle ten hoogste kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Baie dankie Eduard ons het jou kuier hier by ons ook baie geniet. Ons het lanklaas iemand teegekom wat die wondering avonture wat die Overberg offer so benut en geniet het. Mooi so. Ons hoop om jou got weer te sien. Jy is altyd welkom. Sterkte by Tukkies.

Dalena M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Amazing! Ek sal definitief Van Den Berg's Gastehuis aanbeveel. Ons het die Wittebroodsuite bespreek a.g.v. due grootte. Dis 'n baie mooi en silwerskoon kamer. Gemaklike bed en linne en baie goeie stort. Klein kombuisie met baie toestelle en kombuis toerusting. Alles was 10 uit 10 van ons verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Dankie vir n baie mooi 'review'. Ons is bly julle het jul verblyf hier by ons geniet. Onthou julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.

Susan/trevor C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Heerlike rustige omgewing. Ongelooflike aangename ervaring. Uiters skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is bly julle het julle verblyf hier by ons geniet. Ons het ook julle besoek baie geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Yvonne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Best weekend away I've ever experienced. It's a very nice place in a nice and quiet area. Their hospitality was beyond my expectations. I will definitely recommend it to anyone. Thank you so much guys. Thumbs up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Hi Yvonne, Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed staying with us. You are always welcome. Kind regards, Era and Raoul

Marianna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Het soos huis gevoel! Rustige omgewing en die eienaars laat mens onmiddelik tuis voel! Alles is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Hi Marianna, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te he. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien. Beste groete. Era, Raoul Snr en Jnr

Elsabe D
Kort verblyf
4.6
Feb 2020

Ontsettend lekker gekuier! Pragtige gastehuis, baie smaakvol gemeubileerd en eienaars ontsettend gasvry. Ontbyt heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Hi Elsabe, Baie dankie vir die pragtige review. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien. Beste groete. Era en Raoul

Robert G
1 nag
5.0
Nov 2019

Uitstekend. Ten volle aanbeveel. Ek en my dogter het een nag bespreek en twee nagte gebly. Die gasvryheid, vriendelikheid en kwaliteit in die algemeen was uitstekend. 'n Eersteklas-ontbyt. Ek sal hierdie B&B onberispelik aanbeveel vir my familie, vriende en enige iemand anders wat tyd in Bettysbaai en die omliggende omgewing wil deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Era
Van Den Berg's Guesthouse
Hi Robert, Thank you so much for the wonderful review it is greatly appreciated. We are glad you enjoyed your stay with us as much as we enjoyed your visit and intellectual conversation. You are always welcome and we hope to see you soon. Kind regards, Era and Raoul

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Era Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 891
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 891
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertyn-rylaan 3273, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKWDuS7eLcumlW1YC1dw00dPxB9XA5THuy6sE9BgydsD8ac51L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 891 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3273 Albertyn Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.359293 18.961385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang