Van Den Berg's Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertyn-rylaan 3273, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 891 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Van Den Berg's Guesthouse is 'n luukse en ruim gastehuis met 5 eenhede in Bettiesbaai. Van den Berg's bied 'n oorvloed fynbos, staproetes op die strand en berg, pragtige uitsigte van die stoep af en legio avontuur-aktiwiteite in die omgewing. Die gastehuis bied luisterryke uitsigte op die Overberge in die noorde, Walkerbaai in die ooste en die Atlantiese Oseaan in die suide.
Die Penguin Suite, Pheasant Suite en die Mongoose Suite het elk 'n asemrowende uitsig op die berg en die Wittebrood- en Whales-suite spog met 'n pragtige see- en tuin-uitsig. Die kamers het elk 'n platskerm-TV, 'n sitarea en 'n toegeruste kombuisie waar gaste maaltye kan geniet of 'n koppie tee terwyl hulle uitkyk oor die see, fynbos-tuin of die berge. Elke suite het 'n stoep en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n verhitte handdoekrelings. Toiletware en 'n haardroër word voorsien.
Besoek die Harold Porter Botaniese Tuin ('n wêrelderfensigebied) wat deel is van die Kaapse Blommestreek. Gaste kan uitstappies onderneem na 1 van die enigste 2 brilpikkewynkolonies in die land. Besoek die kuns- en kunsvlytwinkeltjies in Kleinmond se bekende Harbour Road en geniet 'n ete by een van die restaurante.
Daar is baie voetslaanroetes in die Overberge, 'n paar lieflike strande en nabygeleë wingerde waar wyn geproe kan word. Verlustig jouself in al die doendinge in die omgewing, soos motorfietsry, waterski, bootskaats, sandplankry, kreefduik en visvang binne seisoen, en kyk hoe die walvisse in die baai baljaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Era Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Albertyn-rylaan 3273, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Van Den Berg's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertyn-rylaan 3273, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang