Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van der Riet Holiday House 35669

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Riet-straat 12, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Van der Riet Vakansiehuis 35669 kyk uit oor die rivier en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 6 mense in Klein-Brakrivier.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n koningingrootte-bed het. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. 'n Buitelug-warmwaterstort is beskikbaar vir gebruik. Linne word voorsien en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitkamer ontspan, maar neem asseblief kennis dat die eenheid nie 'n TV het nie. Rook word nie in die huis toegelaat nie.

Die leefarea maak oop op die erf wat 'n braai-area het, en 'n boma is beskikbaar in die voortuin. Parkeerplek is in die agterplaas beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van Der Riet-straat 12, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Riet-straat 12, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFyTfwhc93JjtklOoKvo9EeGLPIuGRfAU9mf1iCti43mTO0zwwv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 12 Van Der Riet Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.088104984184 22.143505008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang