Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Der Stel Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie & Viljee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Van Der Stel Manor
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Topklasstyl, verblyf en diens.

Ek het vier dae van grasie, styl en diens in die pragtige Van Der Stel Manor ervaar. Ilzebet bestuur die gastehuis werklik op 5-ster standaard en diens - met elke moontlike stukkie aandag aan detail - in die kamers, in die lieflik gemeubileerde openbare ruimtes, die pragtige eetvertrek en die manjifieke ontbyte. Die pragtige Kaaps-Hollandse styl gastehuis is in 'n heerlike, knus hoekie van Mostertsdrift geleë en tog net 5 minute van die sentrale dorpsgebied. Van die hoogtepunte sluit in heerlike beddens en kussings, sagste kamerjaponne, deurlopende lig tydens beurtkrag, vars melk in die yskas, en 'n ontbytverskeidenheid wat in die keurigste eetservies met styl bedien word. Voeg by 'n kaggelvuurtjie in die winter en die prentjie is volmaak. Ilzebet is 'n prima gasvrou en bestuurder wat die ekstra myl met oorgawe loop vir haar gaste - en so verdien Proud, wat help omsien na die gaste, 'n yslike groot pluimpie. Van der Stel Manor sien my vir seker weer.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ursula L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L

Peaceful and tranquil experience

The breakfast was amazing (a Valentines Day breakfast). The gift was a wonderful gesture!

Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 64, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a03476e221aa9fe219915b1f35d254f78a85dab1adb6fd079be9ff5083dcc0de89f7c7c3f3866f0a96399c9f25337b63661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 64 Van der Stel Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.935669537274 18.883953094482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang