Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Der Stel Manor

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 64, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Van der Stel Manor is 'n liefdevol gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat in 1910 gebou is. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt van Stellenbosch, en naby die dorpie.

Verblyf word gebied in luukse klassieke en superieure kamers met lugversorging. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat patio.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. 'n Heerlike ontbyt word in 'n rustige atmosfeer bedien. Ligte etes, uitstekende wyne, asook tee en nageregte is beskikbaar.

Die herehuis is net 37,2 km se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en is naby gholfbane, uitstekende restaurante en talle wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Van Der Stel Manor
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie & Viljee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Van der Stel-straat 64, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Der Stel Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 64, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a03476e221aa9fe219915b1f35d254f78a85dab1adb6fd079be9ff5083dcc0de89f7c7c3f3866f0a96399c9f25337b63661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 64 Van der Stel Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.935669537274 18.883953094482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang