Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Dykshuis Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anuschke C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie mooi, lekker plek! Het ongelooflik lekker gebly! Kamers was baie mooi en skoon. Was vriendelik ontvang en kon enige tyd bel as ons iets nodig gehad het. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Anuschke Baie dankie vir jou mooi woorde! Dit was ons voorreg om julle te huisves en ons hoop dat julle gou weer 'n draai sal maak in Heidelberg. Vriendelike groete, Tom en Magda

Tobie W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie netjiese verblyf. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Tobie Dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is verheug om te hoor jy het ons netjiese verblyf geniet en lekker geslaap. Jou gemak is ons topprioriteit. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom! Vriendelike groete, Tom en Magda

Angelo D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Definitely a 4 star rating. The guests are fantastic and will go out of their way to make you feel welcome and comfortable. Always ready to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Dear Angelo, your warmth and kindness brightened our day! Thank you for a lovely review. We're thrilled to hear you felt welcomed and comfortable. See you soon! Kind regards, Tom and Magda

Andrew L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig, goed toegerus. Altyd 'n lekker ondervinding om daar te bly, dankie aan die eienaars vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Andrew Dankie dat jy vir ons 'n resensie geskryf het. Ons waardeer jou ondersteuning en dat jy ons gastehuis gekies het. Dit is verblydend dat jy die gastehuis se rustigheid kon geniet. Vriendelike groete, Tom en Magda

Deon B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Van Dykshuis is 'n uitsoek plek, smaaklik versier, netjies en veilig. Dankie vir die vriendelike en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Goeie more Deon Dit is nou 'n riem onder die hart om so 'n mooi omskrywing te lees! Ons werk hart-en-siel aan die gastehuis vir ons gaste se genot en sien dat dit vrugte afwerp. Hoop om weer eendag van hulp te kan wees. Magda

Izette N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Verblyf uit die boonste rakke. Ons is baie vriendelik ontvang deur Magda en Tom. Kamers is pragtig, silwerskoon en daar word aandag gegee aan klein detail. Vir seker 'n gunsteling by ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Izette. Dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons so 'n besonderse resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Dit was ons voorreg om julle te huisves en hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Tom en Magda.

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustige gebied. Baie rustig en gemaklike tuiste en ruim kamers. Ek sal net sê die prys kan dalk net ontbyt insluit, want dit was net 'n oorslaap. Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Marina Baie dankie vir jou gloeiende resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy ons gastehuis rustig, gerieflik en ruim gevind het. Jou vriendelike woorde oor ons gasvryheid maak werklik ons harte warm. Ons streef daarna om te verseker dat elke gas tydens hul verblyf welkom en op hul gemak voel. Wees verseker, ons sal jou terugvoer oor ontbytpryse in ag neem. Dit was 'n plesier om jou te huisves, en ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n heerlike ervaring! Vriendelike groete, Tom en Magda

Karen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelike diens, lieflike abience en skoon kamers met veilige parkering. Alles was perfek. 'n Pragtige venue met puik persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Karen Dankie vir die vriendelike woorde! Ons is verheug om te hoor jy het ons vriendelike diens, lieflike atmosfeer en skoon kamers met veilige parkeerplek geniet. Dit is wonderlik om te weet alles was perfek vir jou. Ons is trots daarop om 'n pragtige venue met uitstekende persoonlike diens te bied. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom vir nog 'n aangename verblyf! Vriendelike groete, Tom en Magda van Dyk

Andrea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

We enjoyed our stay! Our hostess was very welcoming and the gardens and rooms were lovely. A good space for family reunions!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Good day Andrea. Thank you for your wonderful review. We're thrilled to hear you had a great experience. Your feedback means a lot. Kindest regards, Van Dykshuis Guesthouse

Rolien W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtig, skoon, baie gerieflik. Heerlike skoon verblyf, aangename eienaar, werklik pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Roelien. Dankie vir 'n pragtige resensie. Ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om u te ontmoet. Vriendelike groete, Van Dykshuis Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 23, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ba37a2d7d93a7a30847fbb26fa6ade32e5fa8bc64dbe30df25b2db59a3459653fa19c342e8cd4f99c5039b948bc21514c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 23 Pretorius Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.495586481529 28.35763335228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang