Van Dykshuis Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anuschke C - Jun 2024
Algehele gradering
Baie mooi, lekker plek!
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Beste Anuschke
Baie dankie vir jou mooi woorde!
Dit was ons voorreg om julle te huisves en ons hoop dat julle gou weer 'n draai sal maak in Heidelberg.
Vriendelike groete,
Tom en Magda
Tobie W - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Liewe Tobie
Dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is verheug om te hoor jy het ons netjiese verblyf geniet en lekker geslaap. Jou gemak is ons topprioriteit. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom!
Vriendelike groete, Tom en Magda
Angelo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitely a 4 star rating.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Dear Angelo, your warmth and kindness brightened our day!
Thank you for a lovely review. We're thrilled to hear you felt welcomed and comfortable. See you soon!
Kind regards,
Tom and Magda
Andrew L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, goed toegerus.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Beste Andrew
Dankie dat jy vir ons 'n resensie geskryf het.
Ons waardeer jou ondersteuning en dat jy ons gastehuis gekies het.
Dit is verblydend dat jy die gastehuis se rustigheid kon geniet.
Vriendelike groete,
Tom en Magda
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Van Dykshuis is 'n uitsoek plek, smaaklik versier, netjies en veilig.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeie more Deon
Dit is nou 'n riem onder die hart om so 'n mooi omskrywing te lees! Ons werk hart-en-siel aan die gastehuis vir ons gaste se genot en sien dat dit vrugte afwerp. Hoop om weer eendag van hulp te kan wees.
Magda
Izette N - Jul 2024
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Liewe Izette.
Dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons so 'n besonderse resensie te skryf.
Ons waardeer dit opreg. Dit was ons voorreg om julle te huisves en hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Tom en Magda.
Marina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige gebied.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Liewe Marina
Baie dankie vir jou gloeiende resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy ons gastehuis rustig, gerieflik en ruim gevind het. Jou vriendelike woorde oor ons gasvryheid maak werklik ons harte warm. Ons streef daarna om te verseker dat elke gas tydens hul verblyf welkom en op hul gemak voel. Wees verseker, ons sal jou terugvoer oor ontbytpryse in ag neem. Dit was 'n plesier om jou te huisves, en ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n heerlike ervaring!
Vriendelike groete,
Tom en Magda
Karen G - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, lieflike abience en skoon kamers met veilige parkering.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Liewe Karen
Dankie vir die vriendelike woorde! Ons is verheug om te hoor jy het ons vriendelike diens, lieflike atmosfeer en skoon kamers met veilige parkeerplek geniet. Dit is wonderlik om te weet alles was perfek vir jou. Ons is trots daarop om 'n pragtige venue met uitstekende persoonlike diens te bied. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom vir nog 'n aangename verblyf!
Vriendelike groete,
Tom en Magda van Dyk
Andrea V - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay!
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Good day Andrea.
Thank you for your wonderful review. We're thrilled to hear you had a great experience. Your feedback means a lot.
Kindest regards, Van Dykshuis Guesthouse
Rolien W - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon, baie gerieflik.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Beste Roelien.
Dankie vir 'n pragtige resensie.
Ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om u te ontmoet.
Vriendelike groete, Van Dykshuis Gastehuis.
Leon D - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Dearest Leon
Thank you very much for such a lovely review. Most appreciated.
Kind regards
Magda
Cmone C - Feb 2023
Algehele gradering
Puik kliëntediens in 'n luukse gastehuis.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Cmone, dit is lekker om so 'n terugvoering te kry. Was ook 'n voorreg om gaste soos jul drie jongelinge te ontvang.
Vriendlike groete
Tom en Magda van Dyk
Brian L - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely gardens and good accommodation. Extremely helpful owner.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Good day Brian.
Thank you for good review. We highly appreciate it.
Your unit has a unique door leading to the bathroom. We can appreciate that it is not to everyone's taste.
Thank you for taking the time to write a review.
Kindest regards, Van Dykshuis Guesthouse.
Francis Charlotte M - Nov 2022
Algehele gradering
Een woord - fantasties.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeiemore Charlotte, dit is vir ons 'n riem onder die hart om so 'n pragtige verwysing te lees. Hoop ons kan julle weer verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Magda
Michelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeiedag Michelle
Baie baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om jou gou weer te sien!
Beste Groete
Michelle Bernard
Bestuurder
Karel S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Liewe Karel
Baie baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons wardeer dit.
Groete Dykshuis
Dihan K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en skoon woonplek. Kame dekor is ook uitstekend.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
'n Warm goeiemore, Dihan. Eerstens dankie vir die tyd geneem om ons gastehuis te waardeer. Ons is dankbaar vir gaste soos julle. Sou julle weer deur Heidelberg beweeg, ons sal julle weer graag verwelkom. Vriendelike groete, Magda
Eienaar
Anne-mari O - Okt 2021
Algehele gradering
Het familietroue by De Pecan Valley gehad, dit was letterlik 10 minute se ry na die venue.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Liewe Anne-Mari,
Baie dankie vir die groot kompliment met jou wonderlike gradering. Ons hoop om julle gou weer te kan bederf hier by ons sodat julle genoeg tyd het om die tuin en omgewing te verken.
Marie M - Des 2019
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die besonderse gradering.
Dit is altyd vir ons 'n plesier om ons gaste welkom en tuis te laat voel.
Hoop om jul weer te kan sien.
Groete
Magda van Dyk
Sj B - Sep 2019
Algehele gradering
Was 5 ster.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Good day Sj,
It is our pleasure. Thank you very much for the 5 stars! Most appreciated.
Kind regards,
Magda van Dyk
Fanie B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf, baie sentraal en goeie waarde vir geld.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Beste Fanie B. Wens jou en jou gesin 'n vrolike dag toe. Dankie vir die perfekte "waardering" getoon in 5/5 sterre. Ons neem dit met grasie aan. Dit is altyd ons oogmerk om gaste welkom te laat voel en hulle hartlik te verwelkom. Alles vir ons gaste, hulle moet tuis voel asof hulle by hul eie woning is. Vriendelike groete,
Magda
Eienaar
Lesley M - Jul 2016
Algehele gradering
Pleasant accommodation and a very good host.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Good day Lesley.
It was a pleasure to host your group at our guest house.
We are happy to know that they will want to make use of our hospitality again.
Kind regards,
Tom & Magda van Dyk.
Beatrice W - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet
Lees meerVan Dykshuis Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Beatrice.
Ons beywer ons om altyd puik diens aan elke gas te bied.
Ons vra om verskoning oor die stort water se temperatuur wat nie goed gereguleer kon word nie. Ons is in die proses om gas geysers by al ons kamers te installeer in 'n poging om ons eko-voetspoor op die omgewing te verminder. Dus waardeer ons jou terugvoering sodat ons daarop (die stort) kan verbeter.
Ons hoop om julle gou weer te huisves.
Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk
Anna-marie F - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis!
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Good day Anna-marie,
Thank you for the visit and your warm review.
Kind regards,
Magda van Dyk
Mia R - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies, maar vol nonsens.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeie dag Mia
Ons is altyd bly vir regverdige terugvoer, soos joune, want dit hou ons op ons tone. Ons vra om verskoning vir die swak diens wat jy ervaar het en verseker jou dat ons daarop let om elke gas so tuis as moontlik te laat voel. Ons hoop van harte dat ons dit op 'n volgende besoek aan jou kan bewys.
Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk
Tony W - Jun 2014
Algehele gradering
Aangename, vriendelike en professionele atmosfeer.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeie dag Tony.
Ons is bly dat jou ervaring by ons aangenaam was. Ons streef daarna om elke gas wat by ons tuis gaan, welkom te laat voel. Daarom is dit vir ons goed om te lees dat jy ons atmosfeer as beide professioneel en familie-vriendelike ervaar het.
Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk
Charlotte L - Mrt 2014
Algehele gradering
Stay was very nice. Good facilities and everything is clean and tidy! Breakfast was also great!
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeie dag Charlotte.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk
Elmarie V - Feb 2014
Algehele gradering
Heerlik.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeie dag Elmarie
Dis vir ons 'n groot kompliment om te lees dat jou ervaring by ons gastehuis positief was. Dit inspireer ons om voort te gaan en elke dag, vir elke gas ons beste diens te lewer.
Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk
Edna N - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Van Dykshuis Guest House se terugvoer
Goeie dag Edna.
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons heerlik om te lees dat jy jou verblyf hier geniet het. Ons hoop om gou weer saam met jou te kuier.
Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk
- Kapasiteit: 28 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretorius-straat 23, Heidelberg, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang