Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twinshells

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Twinshells
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Luke K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke K

Spacious apartment with sea views.

Nice spacious apartment with sea views situated at the end of town.

Twinshells se terugvoer

Thank you for the review, Luke. Hope to see you again soon!

Twinshells
Carina P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Rustige naweek wegbreek.

Die eenheid is baie groot, netjies en definitief waarde vir geld. Die uitsig is soos sielskos. Baie vriendelike opsigter, en het ons sonder moeite 'n ekstra aand laat bly nadat ons planne bietjie verander het.

Twinshells se terugvoer

Carina, dit was 'n absolute voorreg om julle te huisves. Die seuns is so pragtig en het sulke mooi maniere. Ons maak volgende keer 'n plan om hulle op die boot te vat.

Twinshells
Debbie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Dis die beste view in die area.

Die plek was netjies en skoon met 'n asemrowende uitkyk, ek sal Twinshells beslis aanbeveel.

Twinshells se terugvoer

Beste Debbie, baie dankie vir julle kuier, ons hoop om julle gou weer te sien! Groete Mandé

Twinshells
Fanie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Pragtige uitsig op die bos en see.

Gemaklike verblyf vir 6 persone. Pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het.

Twinshells se terugvoer

Fanie, thank you for your review and for choosing us to stay. Hope to see you soon again.

Twinshells
Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Very friendly owner/manager.

Although we basically only stayed for the night, we found the unit at Twinshells very suitable. Neat and tidy with enough space, bedrooms, bathrooms, fully equipped kitchen and braai area. The view was stunning.

Twinshells se terugvoer

Thank you for the great review, Elize Van Staden. We look forward to hosting you again soon. Have a blessed Christmas and New Year!

Twinshells
Betsie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie E

Voldoende.

Eenheid 2 is heel voldoende, basies en ruim. Die gasstoof is 'n bonus met loadshedding. Ongelukkig is die eenheid in die middel en TV en gesels van al twee kante was baie hard. Die uitsig is mooi en Mande het vir ons braai buitestoele en 'n lig voorsien. Baie dankie.

Twinshells se terugvoer

Dankie vir jou kuier hier by ons, ons sien uit om julle gou weer te sien en die probleem op te los met die klank. Vriendelike groete Twinshells

Twinshells
Paul E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Baie netjiese verblyf. Baie vriendelike mense.

Sal enige tyd weer daar kom bly. Het dit bitter baie geniet daarso.

Twinshells se terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Twinshells
Christine M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Just a lovely weekend breakaway. Our host, Mande, was a star and so helpful.

We had a great weekend and will definitely go back again some time.

Twinshells se terugvoer

Thank you for your review and kind words. Hope to see you soon again.

Twinshells
Kirstin W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin W

Great view.

Twinshells provided everything we needed for our stay. Mande, the hostess, is friendly and helpful. The swimming pool was a great bonus in the very hot weather.

Twinshells se terugvoer

Happy you enjoyed your stay, see you soon.

Twinshells
Eddie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie K

Mooi uitsig en stil omgewing.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Twinshells se terugvoer

Dankie vir julle kuier hoop om julle weer te sien

Twinshells
Elsie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Gasvry, voel sommer dadelik tuis.

Goed ingerigte slaapkamers bo. Woonarea onder.

Twinshells se terugvoer

Baie dankie. Hoop om weer te hoor van julle.

Twinshells
Hannes C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C

Pragtige see-uitsig. Rustig.

Gasvrou was baie professioneel en behulpsaam.

Twinshells se terugvoer

Baie dankie Hannes, vir julle kuier.

Twinshells
Heidi B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Lovely overnight stay, could easily have stayed a whole weekend, but were on our way to Tembe! View magnificent and unit equipped with everything one needs for a relaxed happy stay!

Good location. Secure parking! Friendly host. Personal welcome sign on door. Clean unit! Attention to detail! Rustic yet efficient! Close to center of town, yet totally private with magnificent view of coastal forest and sea! Birders paradise!

Robin P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin P

Awesome!

Awesome views, clean and very quiet.

Leone D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Will really commend it to somebody else.

It was beautiful with breath-taking view and scenery.

Andries M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M

Baie lekker. Heel rustig en gemaklik.

Gaste was verskriklik vriendelik. Ligging is fantasties. Mooi uitkyk op die see.

Alan T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan T

Good value for money with a great view. However some basic maintenance is required to the unit.

Cold tap in kitchen sink non-functional. Airconditioner in upstairs bedroom not functional. Sliding door in upstairs bedroom not locking. Front door lock: Metal frame into which lock bolt engages with requires longer screws so that it is secured in place. Other guests may expect DStv as the satellite dishes are in place. DStv was important for us though.

Charles D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles D

Stay was nice, except for dirty cupboards, and no fresh towels the next day.

Accommodation was good.

Frieda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frieda D

Lekker saam met vriende in Mtunzini en omgewing gekuier.

Die duplekseenhede is kompak, maar skoon en netjies. Mandi is 'n goeie bestuurder. Ek maak egter graag 'n paar voorstelle: Twee van die beddens is nie heeltemal op standaard nie (pote val/skuif aanmekaar uit, lê afdraand). Een dubbel- en een enkelbed. Die kombuise is karig toegerus. Daar was nie gewone messe (net steakmesse) in die een woonstel nie, ook nie n braaivleisskottel, ysbakkies, pyrex/opskepbakke, matjies om warm potte/bakke op 'n tafel te sit, wynglase, ens. nie. Van die kombuiskassies se deure het moeilik oop/toegemaak en messegoed-laaie het inmekaar geval. Die twee woonstelle is baie donker en dis moeilik om die gordyne oop te trek as gevolg van te veel drapeersels. Daar is geen bedlampies nie en sommige kamers het ook nie bedkassies nie. 'n Trapreling vir die trappe na die slaapkamers sal ook 'n groot aanwins wees.

Twinshells se terugvoer

More Frieda
Dankie vir jou terugvoering. Ons wardeer dit.
Ons sal werk maak van daai paar goedjies.
Dit was 'n voorreg om julle daar te he, ons hoop ons sien julle in die toekoms weer
Groete
James

Twinshells
Andre M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Baie aangenaam.

Die verblyf was heel aangenaam en ruim. Die uitsig van balkon is pragtig en beskutte braai-area beskut teen winderige aande. Mandy is verskriklik hulpvaardig en besonderse person. Baie dankie vir al die hengel-advies. Die omgewing en voëllewe is pragtig. Werklik 'n baie aangename ervaring en verblyf.

Cristina R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristina R

Lovely place, in a beautiful area. Loved it.

We had a very pleasant stay during our 2 days in Mtunzini. The house is very spacious, clean and has everything that one needs on holiday. It is well maintained and is exactly what you see on the advertisement. We enjoyed our stay and will refer anyone to rent it.

Nomzamo M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomzamo M

Twinshells made our anniversary a bomb.

We had a great time, we do not regret booking with Twinshells. Watching the sunrise in the morning, the place is closer to the beach. We loved everything about it, we shall book again.

Le Roy F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roy F

Ons het baie lekker gebly, dit is goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Antoinette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Baie ruim en skoon - ons het dit baie geniet.

Baie dankie, dit was heerlik.

Chris D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie rustig en gerieflik.

Ons het ongelukkig net een nag oorgebly. Alles baie skoon en gerieflik. Dit sal 'n baie lekker plek wees om vir 'n paar dae te kuier. Uitsig oor die natuur en see was ongelooflik en baie rustig. Dankie vir julle gasvryheid.

Liezel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Uitstekend verblyf en sal definitief Twinshells weer besoek.

Vriendelike diens, netjies, waarde vir geld. Ons besoek julle graag weer in die toekoms.

Frikkie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie O

Asemrowende uitsig, skoon en netjies.

Die wegbreek vir my en my gesin was vir seker die moeite werd. Mtunzini is pragtig en Twinshells maak dit net soveel meer gemaklik.

Jacques S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Waarde vir geld selfsorg.

James het altyd vinnig geantwoord op e-posse. Die verblyf het baie plek binne, skaflike parkering agter 'n afstandbeheerde hek, en 'n goed toegeruste kombuis. Ek is toegang tot braaigeriewe en die swembad aangebied. My kamer het 'n mooi uitsig oor inheemse woude en die see (omtrent 2 km weg) gehad. Die enigste nadeel is die gebrek aan WiFi - dalk nie belangrik vir 'n gewone familiereis nie, maar dit sou nuttig wees vir mense wat vir werk reis.

Twinshells se terugvoer

Jacques,
Baie dankie vir jou boodskap, bly jy het gekom. Ons kry fibre volgende jaar dan gaan ons WiFi hê, hulle is nog besig om kabels in te sit orals in die dorp.
Groete,
James en Erika

Twinshells
Fritz B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B

Aangenaam.

Gerieflik. netjies en lekker.

Magdaleen B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen B

Rustigheid wat mens soek op 'n vakansie.

Met die aankoms is ons vriendelik verwelkom. Die plekkie is mooi skoon met pragtige uitsig. Die dienswerkers is baie vriendelik en behulpsaam. Definitief 'n plekkie wat ons weer sal besoek.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2a1ed9e9797e2c2f83c321f3565e3d2c2679178db0bd55c14cbf3c4f4eda6520ae89939187a2e1cb783c50cdb9401c71cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 6 Waterbessie Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.965012195312 31.746677076862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang