Twinshells
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Luke K - Jul 2024
Algehele gradering
Spacious apartment with sea views.
Twinshells se terugvoer
Thank you for the review, Luke. Hope to see you again soon!
Carina P - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige naweek wegbreek.
Twinshells se terugvoer
Carina, dit was 'n absolute voorreg om julle te huisves. Die seuns is so pragtig en het sulke mooi maniere. Ons maak volgende keer 'n plan om hulle op die boot te vat.
Debbie B - Apr 2023
Algehele gradering
Dis die beste view in die area.
Twinshells se terugvoer
Beste Debbie, baie dankie vir julle kuier, ons hoop om julle gou weer te sien! Groete Mandé
Fanie B - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die bos en see.
Twinshells se terugvoer
Fanie, thank you for your review and for choosing us to stay. Hope to see you soon again.
Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Very friendly owner/manager.
Twinshells se terugvoer
Thank you for the great review, Elize Van Staden. We look forward to hosting you again soon. Have a blessed Christmas and New Year!
Betsie E - Jan 2023
Algehele gradering
Voldoende.
Twinshells se terugvoer
Dankie vir jou kuier hier by ons, ons sien uit om julle gou weer te sien en die probleem op te los met die klank. Vriendelike groete Twinshells
Paul E - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Baie vriendelike mense.
Twinshells se terugvoer
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Christine M - Mei 2022
Algehele gradering
Just a lovely weekend breakaway. Our host, Mande, was a star and so helpful.
Twinshells se terugvoer
Thank you for your review and kind words. Hope to see you soon again.
Kirstin W - Feb 2022
Algehele gradering
Great view.
Twinshells se terugvoer
Happy you enjoyed your stay, see you soon.
Eddie K - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig en stil omgewing.
Twinshells se terugvoer
Dankie vir julle kuier hoop om julle weer te sien
Elsie V - Nov 2021
Algehele gradering
Gasvry, voel sommer dadelik tuis.
Twinshells se terugvoer
Baie dankie. Hoop om weer te hoor van julle.
Hannes C - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig. Rustig.
Twinshells se terugvoer
Baie dankie Hannes, vir julle kuier.
Heidi B - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely overnight stay, could easily have stayed a whole weekend, but were on our way to Tembe! View magnificent and unit equipped with everything one needs for a relaxed happy stay!
Robin P - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome!
Leone D - Apr 2021
Algehele gradering
Will really commend it to somebody else.
Andries M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Heel rustig en gemaklik.
Alan T - Feb 2021
Algehele gradering
Good value for money with a great view. However some basic maintenance is required to the unit.
Charles D - Apr 2021
Algehele gradering
Stay was nice, except for dirty cupboards, and no fresh towels the next day.
Frieda D - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker saam met vriende in Mtunzini en omgewing gekuier.
Lees meerTwinshells se terugvoer
More Frieda
Dankie vir jou terugvoering. Ons wardeer dit.
Ons sal werk maak van daai paar goedjies.
Dit was 'n voorreg om julle daar te he, ons hoop ons sien julle in die toekoms weer
Groete
James
Andre M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cristina R - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely place, in a beautiful area. Loved it.
Nomzamo M - Feb 2019
Algehele gradering
Twinshells made our anniversary a bomb.
Le Roy F - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dit is goeie waarde vir geld.
Antoinette V - Des 2019
Algehele gradering
Baie ruim en skoon - ons het dit baie geniet.
Chris D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Liezel S - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend verblyf en sal definitief Twinshells weer besoek.
Frikkie O - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, skoon en netjies.
Jacques S - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld selfsorg.
Lees meerTwinshells se terugvoer
Jacques,
Baie dankie vir jou boodskap, bly jy het gekom. Ons kry fibre volgende jaar dan gaan ons WiFi hê, hulle is nog besig om kabels in te sit orals in die dorp.
Groete,
James en Erika
Fritz B - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Magdaleen B - Des 2017
Algehele gradering
Rustigheid wat mens soek op 'n vakansie.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang