Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twinshells

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lethiba P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

It was pleasant, relaxing and good. Refreshing. Pleasant. Good. Enjoyable. Relaxing. Safe. Neat. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mande
Twinshells
Thank you for the review. You are welcome anytime, and it was a pleasure to host you and your family.

Luke K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Spacious apartment with sea views. Nice spacious apartment with sea views situated at the end of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mande
Twinshells
Thank you for the review, Luke. Hope to see you again soon!

Carina P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustige naweek wegbreek. Die eenheid is baie groot, netjies en definitief waarde vir geld. Die uitsig is soos sielskos. Baie vriendelike opsigter, en het ons sonder moeite 'n ekstra aand laat bly nadat ons planne bietjie verander het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mande
Twinshells
Carina, dit was 'n absolute voorreg om julle te huisves. Die seuns is so pragtig en het sulke mooi maniere. Ons maak volgende keer 'n plan om hulle op die boot te vat.

Corinne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

We enjoyed our stay. We enjoyed our stay. We felt, however, that the place was a bit rundown and needs some TLC. There was also a funny smell in the upstairs bedroom, which we later discovered was bats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Ontspan nd. Baie lekker gebly, gasvrou baie vriendelik, as bonus vir ons nog 'n vars vissie gegee om te braai! Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Heerlike wegbreek vir my en my vrou. Mooi, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mande
Twinshells
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!

Org M
Kort verblyf
4.0
Des 2024

Soos ek bogenoemde gesê het, jul aangenaam behalwe die lugreëling is nodig. Baie warm. Lugversorging sal baie help! Die kombuis is nie op standaard nie. Dit was verder jul aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Mande
Twinshells
Baie dankie vir jou terugvoering, Org. Ons waardeer dit opreg. Laat weet asb. as jy jou pakkie ontvang het van die 2 items wat julle vergeet het. Baie groete.

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Pragtige uitsig op die bos en see. Gemaklike verblyf vir 6 persone. Pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mande
Twinshells
Fanie, thank you for your review and for choosing us to stay. Hope to see you soon again.

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dis die beste view in die area. Die plek was netjies en skoon met 'n asemrowende uitkyk, ek sal Twinshells beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mande
Twinshells
Beste Debbie, baie dankie vir julle kuier, ons hoop om julle gou weer te sien! Groete Mandé

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Very friendly owner/manager. Although we basically only stayed for the night, we found the unit at Twinshells very suitable. Neat and tidy with enough space, bedrooms, bathrooms, fully equipped kitchen and braai area. The view was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mande
Twinshells
Thank you for the great review, Elize Van Staden. We look forward to hosting you again soon. Have a blessed Christmas and New Year!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2a1ed9e9797e2c2f83c321f3565e3d2c2679178db0bd55c14cbf3c4f4eda6520ae89939187a2e1cb783c50cdb9401c71cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 6 Waterbessie Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.965012195312 31.746677076862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang