Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twinshells

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twinshells bied gehalte-vakansieverblyf in Mtunzini en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié dubbelverdieping-duplekshuis is na aan al die plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en bied uitstekende uitsigte oor die see vanaf die balkon. As gaste gelukkig is, sal hulle walvisse kan sien.

Twinshells bied 2 drieslaapkamereenhede met slaapplek vir 10 gaste in totaal.

Twinshells Eenheid 1 beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n kombuis wat met alles wat gaste nodig het vir selfsorg. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n privaat braai-area. Let asb. dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Twinshells Eenheid 2 beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak, en 'n oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea. Let asb. dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Mtunzini het 'n beeldskone reservaat waar gaste in die rivier of op die strand kan visvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Luke K
Besigheidsreis
5.0
Spacious apartment with sea views. Nice spacious apartment with sea views situated at the end of town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Carina P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige naweek wegbreek. Die eenheid is baie groot, netjies en definitief waarde vir geld. Die uitsig is soos sielskos. Baie vriendelike opsigter, en ...
Sien meer
Jun 2024
Debbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Dis die beste view in die area. Die plek was netjies en skoon met 'n asemrowende uitkyk, ek sal Twinshells beslis aanbeveel.
Apr 2023
Philip R
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlike wegbreek vir my en my vrou. Mooi, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Elize V
Saam met lewensmaat
4.4
Very friendly owner/manager. Although we basically only stayed for the night, we found the unit at Twinshells very suitable. Neat and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Twinshells het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2a1ed9e9797e2c2f83c321f3565e3d2c2679178db0bd55c14cbf3c4f4eda6520ae89939187a2e1cb783c50cdb9401c71cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 6 Waterbessie Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.965012195312 31.746677076862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang