Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Rhyn Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Alan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. Lovely quiet room. Breakfast was awesome and the price was very reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Het slaapplek gesoek vir oorslaap. Wou Namakwaland se blommeprag bewonder. Ons het basies net oorgeslaap. Kamers was skoon en netjies wat 'n mens laat lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A wonderful place from which to discover Namaqualand's beauty. We had a lovely stay. Herbert was a great host. Very helpful and informative about the surroundings. We were there during the flower time. Thanks again for the wonderful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alinda D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker geoornag. Ons het baie lekker oorgebly. Die kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Gerieflik en baie netjies. Alles was gerieflik. Ons moes reis van Potchefstroom af en het medikasie wat heeltyd verkoel moes bly. Die kamer het nie 'n yskas gehad wat ek sou wou gebruik om ander goedjies koud te hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jerome M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Puik en manifiek dit gee jou die plaas gevoel, so rustig is dit. Ons ontvangs was regtig baie goed en ons het regtig goed geslaap. Dit was ook baie veilig en rustig, en die ontbyt was baie lekker. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karolien E
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Aangenaam in 'n smaakvol versorgde huis. Kamer was netjies, binnehof is 'n fees van voëls en plante. Gasheer was behulpsaam. Die ligging is ongelukkig tussen twee hoofroetes met swaar voertuie wat deur die nag raas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Aangenaam. Daar kan dalk aandag geskenk word aan beveiliging. Pragtige en netjiese verblyf. Was loopafstand na 'n eetplek vir die allerlekkerste pizza.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ans S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Vriendelike gasheer in 'n ruim ou huis. Herbert het 'n heerlike ontbyt gemaak. Lekker gebly. Was nie noodwendig lekker nie. Dit was skoon, maar baie basies in die kamer self.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie aangenaam. Lekker ruim kamer. Alles skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Herbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2YWViMDU0LTIyNmMtNDRlMS1hNTQzLWY5Yzc5ZGM0YjFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 9 Van Riebeeck Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.608935155954 18.733507990837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang