Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Veijeren Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Algoa-straat 29, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

van Veijeren Lodge is 'n goed gemeubileerde selfsorghuis in Strand, sowat 2 km vanaf die hoofswemstrand en 4 km vanaf beide die Somerset Mall en die Strand Gholfbaan.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea, 'n buitelugvermaakarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en deel gebruik van die tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area strek verder na die leefarea wat met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis Wi-Fi is ook beskikbaar, en 'n omskakelaar hou beide die TV en Wi-Fi aan in geval van kragonderbrekings.

Die omheinde stoep het 'n etenstafel met stoele, 'n platskerm-TV en 'n binnebraai-area. Die skuifdeure lei na die ruim tuin met 'n swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Algoa-straat 29, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Algoa-straat 29, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf61c7fa996cc84ae4a455da3fd2385991a0b9164c02ec3a4b06e8eac82c96945d4e7d0345f76967afc2e7adb139c4a9d1f6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 29 Algoa Street Strandvale 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.097673810353 18.840089314075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang