Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 499 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Eurika O
1 nag
5.0
Feb 2025

Dit was heerlik om buite die dorp te bly in 'n gerieflike, netjiese plek met vriende. Dit was 'n heerlike uitspanplek na die lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag
5.0
Jan 2025

Gasvry, skoon, en huislik. Is altyd lekker om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Massimo O
1 nag
5.0
Jan 2025

Great overnight stay, owners are terrific hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Peaceful. Convenient and safe, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was slegs oorslaap. Baie vriendelike ontvangs. Heerlike kos. Baie rustig en heerlike plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik gerus. Lekker aparte wooneenhede, rustig op die plaas. Lugversorging wat fantasties is. Baie warm buite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ons is verwelkom met vriendelikheid en die dama het dadelik geweet wie ons is. Sy het aan ons verduidelik van aandete en ontbyt. Die kamers was baie skoon. Ons het buite gesit en die rustigheid het oor ons gekom. Die etes wat ons bestel het, was baie lekker en waarde vir jou geld. Ek sal enigeen aanbeveel om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great place! Room was neat, clean and comfortable, and the reception was friendly. Aircon in the room was a bonus. The option to have dinner on the premises was great. The food was excellent and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gerus na 'n lang pad. Kalm Karoo atmosfeer. Mooi groen grasperke. Een van die beste plekke nog waar ons oornag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 499

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 750
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 499 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang