Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 425 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kan dit aanbeveel. Lekker ontspanne atmosfeer met baie ekstras soos etes en 'n kroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik en ontspanne. Die stilte en rustigheid was vir ons besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Perfekte oornag akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Sal weer gebruik om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great place to stay for at least a night. One night travelling through, very nice rondavels with all the trappings, full English breakfast and more. In total, very recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelik, veilig, en lekker geslaap. Baie dankie vir die lekker kuier op die plaas. Ek sal beslis weer daar by julle kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlike oorslaap en boerekos. Heerlik warm gebly op 'n koue nag danksy elektriese kombers en lugversorging. Ons het seker al 10 keer hier oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustig en lieflik. Ons het weer so lekker gebly! Elektriese kombers vir die ysige koue asook 'n verwarmer, het seker gemaak ons slaap snoesig warm. Fantastiese lamskerrie vir aandete en ons was in die wolke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie geleë slaapplek met die nodige om gemaklik te kan oorbly. Baie lekker geslaap. Kon skaaptjoppie braai en die eenheid het alles gehad wat nodig was. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike oorbly. Het die oorslaap in 'n netjiese, skoon eenheid geniet. Die geselskap met die gasheer was baie interessant en aangenaam. Het die vier honde baie geniet. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 425

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R750
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 425 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang