Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 435 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Willa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

'n Oase op ons pad huis toe, stil, rustig en 'n lafenis vir die siel. Dit was 'n heerlike ervaring, van die gul ontvangs deur gasvrou, tot die netjiese, skoon rondawel en heerlike aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker oornag bestemming. Pragtige oornag akkommodasie. Skoon, netjies, stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable. It was great, after a long day of trucks on the road, most relaxing and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike eienaars, heerlike kos, skoon en gemaklike bed! Na 'n baie lang reis, was dit soos 'n oase in die woestyn om by aan te kom. Het regtig 'n baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful. Peaceful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Safe, simple and peaceful. Lovely stay, clean, safe and simple - just what's needed as an overnight stop!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Professionele en vriendelike diens. Terwyl ons oppad was, is ons geskakel deur Annelie om te verneem of ons aandete gaan neem. Dit was vir ons 'n groot verrassing omdat ons reeds baie ver gereis het. Uiters vriendelike diens met 'n rustige atmosfeer. Ons het onmiddellik tuis gevoel, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kan dit aanbeveel. Lekker ontspanne atmosfeer met baie ekstras soos etes en 'n kroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik en ontspanne. Die stilte en rustigheid was vir ons besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 435

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 750
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 435 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang