Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm is 6 km vanaf Colesberg en naby die N1 nasionale pad. Dit is ’n oase in die pragtige Karoo. Hierdie klein plaas bied veilige oornagverblyf waar kinders die oop spasies kan geniet. Hier kan gaste ’n hartlike verwelkoming verwag.

Verblyf word in aparte grasdak-rondawels en losstaande gesinskamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale. Al die kamers het lugversorging behalwe een 2-enkelbedkamer wat 'n plafonwaaier het. WiFi is in al die kamers beskikbaar. Alle kamers behalwe Kamer 21 is met lugversorging toegerus.

’n Opsionele Engelse ontbyt kan elke oggend geniet word, en ’n opsionele aandete is vanaf ’n à la carte-spyskaart teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Daar is ’n gedeelde gaste-sitarea met ’n kaggel en komplimentêre WiFi. Wees asb. bewus daarvan dat die internet stadig in die Karoo is. Elke eenheid het ook WiFi. Die gasteplaas het ’n lieflike buite-swembad, braaigeriewe en ’n kroeg.

By Van Zylsvlei sal gaste Karoo-gasvryheid beleef.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 446 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Was gerieflik en kon 'n lekker nagrus geniet. Baie lekker, sal weer van hul diens gebruikmaak.
Des 2024
Claude B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Pleasant, comfortable, relaxing. Mattress firm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Andalene L
Saam met vriende
5.0
Lekker, ontspanne, lekker kos, vars lug. Baie lekker gebly. Sal weer kom oorslaap.
Nov 2024
Tertius P
Saam met vriende
5.0
Veilig, ontspanne en dankbaar dat ons honde-kind ook kon saambly! Sal beslis weer. Ja, beslis! Baie dankie!
Nov 2024
Grietjie D
5.0
Dankie, goeie halfweghuis Kaap toe. Ja dankie, lekker rustig gewees en ek kon lekker slaap.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 446

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 446 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang