Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm is 6 km vanaf Colesberg en naby die N1 nasionale pad. Dit is ’n oase in die pragtige Karoo. Hierdie klein plaas bied veilige oornagverblyf waar kinders die oop spasies kan geniet. Hier kan gaste ’n hartlike verwelkoming verwag.

Verblyf word in aparte grasdak-rondawels en losstaande gesinskamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale. Al die kamers het lugversorging behalwe een 2-enkelbedkamer wat 'n plafonwaaier het. WiFi is in al die kamers beskikbaar. Alle kamers behalwe Kamer 21 is met lugversorging toegerus.

’n Opsionele Engelse ontbyt kan elke oggend geniet word, en ’n opsionele aandete is vanaf ’n à la carte-spyskaart teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Daar is ’n gedeelde gaste-sitarea met ’n kaggel en komplimentêre WiFi. Wees asb. bewus daarvan dat die internet stadig in die Karoo is. Elke eenheid het ook WiFi. Die gasteplaas het ’n lieflike buite-swembad, braaigeriewe en ’n kroeg.

By Van Zylsvlei sal gaste Karoo-gasvryheid beleef.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 499 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eurika O
5.0
Dit was heerlik om buite die dorp te bly in 'n gerieflike, netjiese plek met vriende. Dit was 'n heerlike uitspanplek na die lang reis.
Feb 2025
Hannelie D
5.0
Gasvry, skoon, en huislik. Is altyd lekker om hier te oornag.
Jan 2025
Massimo O
5.0
Great overnight stay, owners are terrific hosts. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Franco B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful. Convenient and safe, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Amelia R
Saam met lewensmaat
5.0
Was slegs oorslaap. Baie vriendelike ontvangs. Heerlike kos. Baie rustig en heerlike plaasatmosfeer.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 499

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 499 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang