Vanilla Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Janette L - Mei 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruik maak van Vanilla gastehuis. Sal dit aanbeveel vir ander.
Debbie V - Des 2023
Algehele gradering
Ons kon gemaklik vir ons seun gaan kuier wat naby bly.
Lizette P - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Francois V - Apr 2024
Algehele gradering
Teleurstellend, ontwrigtend.
Lincoln M - Okt 2023
Algehele gradering
Great place with very good service.
Denise L - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Herman P - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lizette P - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker, netjies en veilig.
Melissa L - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Etienne N - Jul 2022
Algehele gradering
Warm, gemaklik en vriendelik.
Sulette C - Mei 2022
Algehele gradering
Gastehuis is tops!
Elma P - Jan 2021
Algehele gradering
Puik gastehuis.
Gaynor J - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome, great service.
Jacorien N - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Hazel T - Apr 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay, very comfy bed and great shower!
Hessie B - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, netjiese plekkie. Sal definitief julle weer besoek.
Petronella D - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Stephen T - Nov 2017
Algehele gradering
Neat, tidy, modern. All amenities available.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, modern. Alle geriewe beskikbaar.
Ons verblyf baie geniet. Kamer en gastehuis was baie netjies. Baie goeie prys vir wat beskikbaar is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Harry V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Rosalie C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld. Sal hulle definitief weer besoek en aanbeveel vir enige iemand.
Orna R - Sep 2017
Algehele gradering
Ek beveel die gastehuis beslis aan.
Jenise D - Aug 2017
Algehele gradering
Sal nooit êrens anders bly as by Vanilla Guesthouse.
Lizanne M - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik aangenaam.
Theresa P - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent.
Cecile O - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Werner L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Yolande S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer van hulle gebruik maak!
Daleen N - Feb 2017
Algehele gradering
Briljant.
Eugene D - Nov 2017
Algehele gradering
Home away from home...briljant.
Marie V - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Vereena M - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lees meerVanilla Guesthouse se terugvoer
Dankie dat julle gebruik gemaak het van Vanilla Gastehuis. Ons is verskriklik jammer oor die ongerief, ongelukkig was daar 'n kragonderbreking in die hele area, 10 uitbreidings, wat 36 uur geduur het. Ons kan nou met sekerheid sê dat die nuwe kragopwekker nie weer dieselfde probleem sal skep nie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Kotie V - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en kamers baie skoon en netjies.
Chantelle C - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareestraat 25, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang