Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vanilla Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Vanilla Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janette L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L

Sal definitief weer gebruik maak van Vanilla gastehuis. Sal dit aanbeveel vir ander.

Baie netjies en skoon.

Debbie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Ons kon gemaklik vir ons seun gaan kuier wat naby bly.

Ons kon gemaklik vir ons seun gaan kuier wat naby bly. Ons het Ubur gebruik om heen en weer te ry omdat ons 'n paar drankies wou doen en nie wou drink en bestuur. Die bestuur van the accommodation het vir ons ons verblyf vroeg oorhandig, wat 'n pluspunt was. Ons wou so gou as moontlik by ons seun uitkom. Voertuig was veilig binne geparkeer. Die personeel was baie professioneel en vriendelik.

Lizette P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly, die gastehuis is veilig, baie netjies en gerieflik.

Francois V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois V

Teleurstellend, ontwrigtend.

Dit was ons vierde keer by Vanilla Guesthouse en hierdie keer was ongelukkig baie teleurstellend. Ons het nie 'n oog toe gemaak oor die lawaai van die mense in die kamer langs ons nie. Kliphard musiek, deure wat toeklap, mense wat hard praat en lag tot 1 uur die volgende oggend. Die bestuurder aan diens het absoluut niks gedoen om die gaste stil te maak nie.

Lincoln M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lincoln M

Great place with very good service.

Perhaps they could have a look into their water system. It could be a bit tricky. Loved my stay. We were really happy with the accommodation and the service.

Denise L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Comfortable and clean.

Prompt communication, clean and tidy rooms. Beautiful, well-maintained gardens. Breakfast is served on time.

Herman P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Lizette P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P

Lekker, netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was vriendelik, kamer baie skoon en netjies. Was lekker stil. Sal weer daar gaan bly.

Melissa L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Fantasties.

Ek wil uit my hart uit dankie sê vir die kombuis staff, hulle het hul self oortref. Ons het ontbyt voor oopmaak tyd gesoek weens 'n kompetisie wat vroeg begin het en hulle het seker gemaak ons ontbyt was in tyd. Kamers mooi en netjies. Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel.

Etienne N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N

Warm, gemaklik en vriendelik.

Alles wat 'n mens in verblyf soek. Percy en Sonja was uiters verwelkomend en die ontbyt was top gehalte. Al die geriewe (slaapplek, badkamer, televisie, ens.) is van die hoogste gehalte. Sal beslis weer 'n draai maak as ek myself weer in die Wesrand bevind.

Sulette C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C

Gastehuis is tops!

Baie mooi skoon eenhede, vriendelike personeel, so skoon, lekker beddegoed, lekker TV-kanale, alles is net uit die boeke!

Elma P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Puik gastehuis.

Kamers is baie skoon, netjies en goed toegerus. Ons is vriendelik ontvang en die diens is baie goed. Het ook baie veilig gevoel.

Gaynor J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor J

Awesome, great service.

Great guesthouse. Clean and excellent and friendly service. Delicious breakfast.

Jacorien N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacorien N

Fantasties!

Baie skoon en netjies, foto's doen nie die plek "justice" nie, is regtig 'n puik blyplek! Ontbyt was ook uit die boonste rakke, en met die 'honesty bar' voel mens amper tuis!

Hazel T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel T

Very pleasant stay, very comfy bed and great shower!

The owners are very nice and accommodating. The rooms are very comfortable. We would definitely return.

Hessie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie B

Rustige, netjiese plekkie. Sal definitief julle weer besoek.

Pragtige, rustige plek.

Petronella D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D

Asemrowend.

Wow. Wow. Wow. Stunning en gasvry. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Stephen T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Neat, tidy, modern. All amenities available.

Really enjoyed our stay. Room and guesthouse was very neat and tidy. Very well priced for what is available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, modern. Alle geriewe beskikbaar.

Ons verblyf baie geniet. Kamer en gastehuis was baie netjies. Baie goeie prys vir wat beskikbaar is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Harry V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V

Pragtige plek.

Pragtige plek en ek het heerlik gebly. Sal definitief weer daar oorslaap. Soos hul se "Your home away from home!"

Rosalie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalie C

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Sal hulle definitief weer besoek en aanbeveel vir enige iemand.

Sien sterre.

Orna R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna R

Ek beveel die gastehuis beslis aan.

Sonja het ons vriendelik ontvang. Die gastehuis is baie mooi gemeubileer, dit is baie skoon en netjies. Ek sal weer daar bly as ek in Randburg omgewing is.

Jenise D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenise D

Sal nooit êrens anders bly as by Vanilla Guesthouse.

Sonja het ons vriendelik verwelkom. Die kamers is stunning. Baie groot, nuut en skoon. Sal nie by 'n ander plek bly as ons weer Johannesburg toe kom. Dankie!

Lizanne M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M

Ongelooflik aangenaam.

Stylvolle en netjiese gastehuis. Eienaars is dierbaar en vreeslik behulpsaam. Veilige area wat naby aan alles geleë is.

Theresa P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Excellent.

Sonja, the host is very friendly. The room was spacious and nicely decorated.

Cecile O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile O

Ongelooflik mooi!

Vanilla Guesthouse is 'n pragtige plek en die mense is baie vriendelik! Het ons aand by die gastehuis baie geniet!

Werner L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Baie lekker.

Die plek was naby aan die venue en besienswaardighede waar ons moes wees.

Yolande S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Baie lekker gebly, sal weer van hulle gebruik maak!

Sien die sterre.

Daleen N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N

Briljant.

Netjies, skoon, waarde vir geld, ideaal vir 'n besigheidsoornag-geleentheid.

Eugene D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Home away from home...briljant.

Wonderlike stil plek naby die plaaslike hospitale, restsurante en winkels. Vriendelikste eienaars in die wêreld. Dankie.

Marie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Aangenaam.

Die hele uitleg van die Vanilla Gastehuis is uiters professioneel. Dekoratief baie gerieflik, mooi en professioneel. Die logostieke baie professioneel. Baie gerieflik naby Lifestyle Garden Centre, Randridge Mall. Rustig en pragtige tuin. Ek sal Vanilla Gastehuis beslis aanbeveel. Ek sal ook beslis teruggaan na Vanilla Gastehuis.

Vereena M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vereena M

Netjies en skoon.

Ongelukkig was daar probleme met die elektrisiteit en met die generator wat dit moeilik gemaak het. Ons het die gastehuis gebruik omdat ideaal geleë is vir die 40ste verjaardag wat ons bygewoon het. Ons kon nie ons haardroërs gebruik die aand voor ons uitgegaan het nie. Die volgende oggend was daar ook geen krag nie. Die kamers was baie mooi en skoon en baie gerieflik. Net jammer oor die elektrisiteit.

Vanilla Guesthouse se terugvoer

Dankie dat julle gebruik gemaak het van Vanilla Gastehuis. Ons is verskriklik jammer oor die ongerief, ongelukkig was daar 'n kragonderbreking in die hele area, 10 uitbreidings, wat 36 uur geduur het. Ons kan nou met sekerheid sê dat die nuwe kragopwekker nie weer dieselfde probleem sal skep nie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vanilla Guesthouse
Kotie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V

Vriendelike ontvangs en kamers baie skoon en netjies.

Was vriendelik ontvang in my huistaal. Verblyf baie netjies en skoon. Het ook gehou van die idee dat jy jou eie sleutel het wanneer laat inkom in die aand. Dit is dan nie nodig om iemand wakker te maak om in te gaan nie. Baie veilig.

Chantelle C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C

Baie lekker.

Van begin tot einde was dit regtig 'n plesierige ondervinding. Die gastehuis is netjies en baie mooi. Mens voel onmiddellik tuis.

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 25, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ba448177d80ca0171f9646eab75d8f3d9c6d5e363da58600d8ca822d66d343ab32f8ccbb2805beee196e943218f22c2c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 25 Karee Street Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.099236519376 27.949749044312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang